SA Graan Junie 2014 - page 32

1
143
5
1: DieVolkswagenAmarokword inArgentinië vervaardig en is uitgebrei om diemeeste blootstelling te kry bomededingers in dieselfde klas in
terme van enkelkajuitraamwerk, enkelkajuit
ute
, dubbelkajuitraamwerk, dubbelkajuit
ute
sowel as ‘n onderskeiding tussen 4x2- en 4x4-aange-
drewenheid.
2:Dr EtienneKok (bekende seksuoloog), links, endr ElnaRudolph (seksuoloog) het daagliksbyBayerCropSciencegesondheidspraatjies rakende
mans- en damesgesondheid asook oor gesonde verhoudings gegee. By een van die praatjieswas RiaanRossouw en Paul Groenewald (albei van
Monsanto), DirkUys (bemarkingsbestuurder: Bayer CropScience) enDr Klaus Eckstein (uitvoerende hoof: Bayer CropScienceSuider-Afrika).
3: Kobus Olwagen (stroper-produkbestuurder: Northmec) enWouter Kleyn (produsent en stroperkontrakteur van Thabazimbi) gesels oor die
Case IH 3412 12-ry, 30-duimmielietafel wat op die nuwe Case 9230-stroper gemonteer is. Dit is ‘n klas 9-masjien (373 kW) met ‘n 13 300 liter
graantenk.
4: Kallie vanderMerwe (areabestuurder: Syngenta) hier byMarinda enNicodeBeer (Potchefstroom) enAntonieDelport (besturende direkteur:
SyngentaSuid-Afrika), gesels oor die afgelope twaalfmaande se verwikkelinge en innovasie inSyngenta sebesigheid. Het jygeweet dat sonder
oesbeskermingsmaatreëls, soveel as 42% vangewasse vooroes en ‘n verdere 10%na-oes verlore sal gaan?
5: Kobus Steenekamp (besigheidsbestuurder:MonsantoSA), Johann enHannes Beaurain (Heidelberg, Gauteng) enBennieBester (kommersiële
bestuurder: Monsanto SA) gesels oor die afgelope jaar se oes en die opbrengs van die stapelgeenbaster DKC61-94BR – deel vanMonsanto se
geelmieliepakket.
6: JohanMeyer jr (Hartbeesfontein), middel, kon nie ophou glimlag nadat hyDinsdag R100 000 seDekalb-saad gewen het nie. By hom is Kobus
Steenekamp en JohanBibbey (streeksbestuurder:Monsanto). Produsentehet diegeleentheidgehadomdaagliksR100 000 se saadbyMonsanto
se stalletjie tewen.
2
3
4
6
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
Junie 2014
30
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...84
Powered by FlippingBook