SA Graan Junie 2014 - page 23

1: Stephan van Staden (nasionale landbouspesialis, Bridgestone-Firestone, Isando) staan by die nuwe 10.50-16 Land Road
Farmtyre. Dié band beskik oor ‘n beter dravermoë en ‘n aangepaste loopvlakpatroon wat die leeftyd en duursaamheid van die
band verleng.
2: Van links na regs: Pieter Viljoen (verkoopsbeampte, MAN, Bloemfontein), Neels Holtzhausen (verkoopsbestuurder, MAN,
Bloemfontein), Angie deVilliers (logistieke administreerder,MAN, Bloemfontein) en Johnny duPlessis (finansiële dienste,MAN,
Bloemfontein) staanbydieMANTGS 26.440 vragmotorwat oor ‘n 2 100Nmwringkrag en sessilinder (
in-line
) enjinbeskik.
3: Peet Swanepoel (produkspesialis, Eqstra-landboutoerusting, Johannesburg) pryk by die SAME Iron 165.7met ‘n 7,1 liter ses-
silinder turbo-aangedrewedieselenjin. Die trekker beskikookoor ‘n 9 tonoptelvermoë.
4: Grant Gradwell (hoof van landbouversekering, StandardBank) en Leatitia Jansen vanRensburg (tegniesemakelaar, Standard
Bank, Johannesburg) was slaggereed om besoekers omtrent Standard Bank se veiling- en transitoversekering vir eksotiese
en ander diere in te lig. Hierdie tipe versekering dek onder meer diere, soos swartwitpense, buffels, goue gemsbokke en swart
rooibokke.
5: Lyk vir ons of diedriejarige JeanSteenkamp (Jacobsdal), ook ‘n Landini-trekkerwil hêwanneer hygroot is!
6: Besoekers ontspan onder die skadu’s van die bome en geselsmetmekaar oor al die interessanthedewat dieNAMPOOesdag
bied – ‘nbekendegesigopdie rustigeNAMPOPark.
5
1
2
3
4
6
21
June 2014
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...84
Powered by FlippingBook