SA Graan Junie 2014 - page 21

PROMOSIE-ARTIKEL
Horsch-bewerkings- enplantstelsel-
implemente trek aandagbyOesdag
T
erratill-implemente is die eksklusiewe verspreider van Horsch-
produkte in Suid-Afrika en het vanjaar vir die derde jaar ‘n
uitstalling aangebied by Graan SA se NAMPO Oesdag. Horsch
vervaardig kwaliteit, innoverende bewerkings- en plantstelsels en is
gefokus op verminderdebewerking en ‘nhoër spoed vanbewerking
met absolute presisie. As deel van die Horsch-produkreeks bied
Terratill ‘n reeks beitelploeë, sny-implemente, presisieplanters en
kombinasie-implemente.
JURGENVANONSELEN,
namens Terratil
19
June 2014
1: Pieter Taljaard en Nils Pieterse (albei van
Lichtenburg)kyknadieHorschMaestro8,90CC
presisieplanter. Hierdie is hoofsaaklik ‘n mie-
lieplanter met 8-ry, 75/90 cm spasiëring of
12-ry, 45/50 cm spasiëring,maar kanook soja-
bone, sonneblom en sorghumhanteer.
2: Koos Schoombie en Lukas Erwee (albei van
Standerton) byWillie Stols van Terratill Diens
se tegniese afdeling. Hulle staan hier by ‘n
Focus 8,75 ST strookbewerkingsmielie- en/
of koringplanter. Hierdie hoëspoed presisie-
planter is ‘n 8-ry 75 cm spasiëringseenheid en
benodig ‘n kragkomponent van 200 kW.
3: Robert en Charl Yssel (albei van Bloemfon-
tein), regs, staan by terwyl Willie Stols vir
Merwe du Toit (Bloemfontein), links, die wer-
king vanhierdieplantersimulator verduidelik.
4: Johan Breytenbach en Hannes Otto (albei
van Ottosdal) by die Tiger 4MT grondbewer-
kingsimplement – ‘n kombinasie van swaar
skottels (680 mm) en swaardiens, hidroulies-
geveerde tande met 800 kg wegbreekbe-
skerming, gevolg deur ‘n roller vir ‘n fyn
gekompakteerde saadbed wat vogverlies
beheer. Die Tiger MT is wêreldwyd een van
Horsch sebeste verkopers.
5: Danie van Staden en Dawid Marais van die
Kirsten Boerdery in dieMakwassie-omgewing
by ‘n Maestro 24,75 SW. Hierdie 24-ry mie-
lieplanter, maar ook sojaboon-, sonneblom- en
sorghumplanter, is beskikbaar in 75 cm/30”
spasiëring. Die Kirsten Boerdery gebruik drie
vanhierdieplantersen isbaie tevrededaarmee.
6:ThysBurger (Groblershoop), SalmonBecker
en Lukas Oosthuizen (albei van Upington)
en Chris Honiball (ook van Groblershoop)
gebruik verskeie Terratill-implemente in hul
boerderye. Agter hulle staan die Joker 8HD
kompakte skottel-eg. Hierdie reeks is ‘n
swaarbewerkingskotteleg ideaal vir die sny
vanoesresteenonkruid,maar kanookgebruik
word vir saadbedvoorbereiding.
7: Wouter Roos en Louis van der Walt (pro-
dusente van dieWes-Rand) geselsmet Hanlie
Saunders van Terratill oor presisieboerdery-
oplossings en hul reeks produktewat beskik-
baar is daarvoor.
8: Sarel Haasbroek (Bothaville), Sieghard von
Pannwitz (algemene bestuurder: Terratill) en
Annatjie en Fred Bertram (Arlington) tydens
diepas afgelopeNAMPOOesdag.
2
3
5
8
4
6
7
1
1...,11,12,13,14,15,16,17,18,19,20 22,23,24,25,26,27,28,29,30,31,...84
Powered by FlippingBook