SA Graan Junie 2014 - page 35

7
8
9
11
10
12
7: Besoekerswat vir dieeerstekeer ‘ndraai byNAMPOmaak, isgewoonlikverstomoor dieverskeidenheidveesoorteen -rassewat
by dieOesdag ten toongestel word. Besoekers konmeer inligtingoor ‘n spesifieke ras, soos dieSimbra, by die statiese vertonings
vanbeesrasse indieKKAnimal NutritionBeeskompleks bekom.
8:Tydensdieskaapskeerdemonstrasies isgewyshoeom ‘nskaaponderskeidelikmetdiehandenmet ‘nelektrieseskeerder teskeer.
Daar is ookgedemonstreer hoeomdie vaguit tegooi endie kwaliteit vanwol tebepaal.
9:NAMPO-gangers kon rustigdeur dieonderskeieveekomplekse stapom ‘ngoeie idee tekryvanal dieverskillende tipes vee-rasse
waarmeeons produsenteboer.
10: ‘nPasgeskeerde skaapneem ‘nblaaskans endit lykof hyhommin steur aan al dienuuskierige verbygangers.
11: Elna Erasmus (hoof van die kosafdeling byDeli Spices) enAnkie Stroebel
(bemarkingsbestuurder: WRSA) het wenke oor wildsvleisvoorbereiding
tydens diedamesprogramgegee.
12: AnnaRobinson (links) vanAnnasekashhet ‘nnuwe klerereeks tydens die
modeparade bekend gestel en modelle het in uitrustings wat die tema vir
vanjaar (vroulik, vrolik en vars)weerspieël, geparadeer.
{
Damesprogram
}
33
June 2014
1...,25,26,27,28,29,30,31,32,33,34 36,37,38,39,40,41,42,43,44,45,...84
Powered by FlippingBook