SA Graan Junie 2014 - page 34

1: Louis Raymond (links) enChristoRoux (regs) gee aanBilly Lugar (Brits) ‘ndemonstrasie van twee verskillende vloeibare kunsmispompe by
Omnia se stalletjie. Louis enChristo is vanOmniaVelddienste.
2: Mary James (LNR-Instituut vir Graangewasse) vertel vir Andreas du Preez (Elim Kunsmis) meer oor die LNR-IGG se
Mielie Inligtingsgids
(MIG)wat beskikbaarwas bydieOesdag.
3: Lenethe, FrancoisenDaanHuman (Upington) hetmet Toi Tsilo (LNR-Kleingraaninstituut) komkennismaakbyNAMPOenmeer inligtingoor
die jongste koringkultivarevaluasieresultate ingewin.
4: Die Tubestone-span het met ‘n glimlag aan besoekers meer oor hulle bande vertel. Voor is: Shamondalé Nel. Agter: MelanieWestwood,
RiaanduToit, Jean-MaréTheron en JohanLötter.
5: Dit is vreeslik uitputtend om so ‘n oulike lammetjie tewees en so
‘n voerbakmaak ‘nheerlikebedjie.
6: Die Friesperddemonstrasie het groot aftrek gekry by NAMPO en
dié swart reusehet die skare seasemsweggeslaanmet hulle sierlike
passies.
143
5
2
3
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
{
Vee-uitstallings
}
4
6
Junie 2014
32
1
1...,24,25,26,27,28,29,30,31,32,33 35,36,37,38,39,40,41,42,43,44,...84
Powered by FlippingBook