SA Graan Junie 2014 - page 36

1
143
5
1:Met die groei in diewildbedryf inSuid-Afrika het Elna Erasmus (Deli Spices) enAnkie Stroebel (Wildbedryf SA) heerlike geregtemet dames
kom deel tydens die NAMPOOesdag. Karen en Pieter Stander (Upington-distrik), tweede van regs en heel regs op die foto, het by hulle seker
gemaakwat diebestanddele vir hulwildspastei is.
2: AbrieCoetzeebydie interessante tuintafelwat hy versier het. Abrie se stalletjiemet allerlei tafelversierings het baie voetenadiedamespro-
gram indieSAMPI-saal getrek.
3: CarineBlaauw (Witvlei, Namibië) het vanjaar tweenuwevriendinnebydiedamesprogramgemaak. Jarelangevriendinne,MardaSwart (Kop-
pies) enMichelleMalan (Windhoek, Namibië), gebruikNAMPOomweer die vriendskapsbande te smee.
4: Annasekash seAnnaRobinson verduidelikwaaromhaar kleurvolle reeks nommerpas is vir enige figuur. Hierdie reeks isweer vanjaar tydens
diemodeparade indieSAMPI-saal vertoon sodat diemodelle tussenbesoekers kondeurstap.
5:DieKokkedorehet verrassendekosdemonstrasies tydensNAMPOsedamesprogramaangebiedenhiér het hulleverskillendesoortepastasen
pastasousevoorberei. TiaanLangenegger,NicvanWykenMynhardt Jouberthet indiédemonstrasiepastassoos tagliatelle, lasagneengnocchi
gebruik saammet souse soos puttenesca, bottersuurlemoen en salie, saffraan en roomseekossous.
Kykuit vir die Julie-uitgawe vanSAGraan/Grainwaarindaar nog foto’s vandieOesdag sal verskyn.
Foto’s: EstiedeVilliers, LouieEsterhuysen, ElmarieHelberg, LouiseKunz, JeanéMeyer enRuthSchultz.
2
3
4
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
Junie 2014
34
1...,26,27,28,29,30,31,32,33,34,35 37,38,39,40,41,42,43,44,45,46,...84
Powered by FlippingBook