SA Graan Julie 2014 - page 36

Julie 2014
34
PROMOSIE-ARTIKEL
Z
inchem het gedurende 2013 aan al hul agente landswyd die
geleentheidgebiedom in te skryf vir ‘n kompetisieom ‘nToyota-
dubbelkajuit 4x4 te wen. Zinchem se volle reeks (MultiMikro en
sinksulfaat) se verspreiding word gedoen deur BayAgro, Laeveld
Agrochem, Nulandis enYield, terwyl sinksulfaat en sink-oksieddeur
die top-kunsmismaatskappye aanprodusentegebiedword.
Met meer as 350 agente nasionaal, was dit voorwaar ‘n prestasie
deurmnr HenryduToit, vanBayAgro, omhierdiegroot prys tewen.
Du Toit bedien die Douglas-area in die Noord-Kaap en dien ook
op BayAgro se direksie. Verder is hy een van die bestuurders van
Paul de Villiers se Delpa Boerdery. Delpa plant 1 900 ha onder
besproeiing wat verdeel word tussen mielies, koring, grondbone
en katoen. Die plaas (De Ville) is 15 jaar gelede in lande omskep
en Du Toit was vanaf dag een betrokke by hierdie suksesverhaal.
Met topbestuur en topprodukte, het Delpa die afgelope vier jaar ‘n
gemiddeldemielie-opbrengs van 14,6 ton/ha en ‘n koringopbrengs
van 8,5 ton/ha.
Ophierdieplaasenookstandaard inDuToit seaanbevelingsbyander
kliënte,wordZinchem seMultiMikroas reël aangewend. Hy sal “nooit
weer mielies plant sonder om MultiMikro in die ry tydens plant te
plaasnie”.GrootskaalsestatistieseproewehetDuToithiervanoortuig.
Die 100%-oplosbaarheid van Zinchem MultiMikro, tesame met die
bekostigbaarheid van hierdie hoëkonsentrasie produkte, maak die
keusevir hommaklik. BayAgro sehoofkantoor is inChristianagesetel
enhullebedienprodusente indieNoord-KaapasookdieWes- enOos-
Vrystaat. Sedert BayAgro in 2012 Zinchem se produkte as deel van
hulle reeks bemark, het hulle baie groei in verkope getoonweens die
groot vraagdaarvoor onder produsente indiéareas.
Zinchem wil graag vir Du Toit en alle ander kliënte bedank vir hul
toegewydheidomZinchem ‘n sukses temaak.
HENNIE STANDER,
Zinchem
Zinchem-agent wenbakkie
met topprestasie
HenryduToit, Paul deVilliers enHennieStander bydieToyota 4x4DC. Indie agtergrond isDKC6478geplantmet ZinchemMultiMikro.
1...,26,27,28,29,30,31,32,33,34,35 37,38,39,40,41,42,43,44,45,46,...100
Powered by FlippingBook