SA Graan Julie 2014 - page 40

Julie 2014
38
PROMOSIE-ARTIKEL
S
ink is ‘nbelangrikeelement indiehelevoedselketting. Byplante is
dit belangrikvir die sintese (of inalgemene taal, dievervaardiging)
van koolhidrate en ook van proteïene wat die primêre boustene is in
plantproduksie.
Dieafwesigheidvansink indievoedingsprogramvangewassekanbaie
beslis beperkendwees en sinktekorte kan lei tot aansienlike verliese,
veral by gewasse wat swaar voeders op sink is, soos byvoorbeeld
mielies, uie, appelsen sitrus.
Die voordele van Sinksulfaat Heptahidraat is dat dit 100%
wateroplosbaar is. Dit bevat ook ‘n relatief hoë persentasie Zn
van ongeveer 22% en dit is 100% planttoeganklik. Danksy die hoë
wateroplosbaarheid van anorganiese sinksoute, is Hepta iets wat
noodsaaklik isvir bemestingsdoeltreffendheid.
‘n Sinktekort-regstelling kan gedoen word deur óf organiese óf
anorganiese sinkmengsels. Asgevolgvan syhoëwateroplosbaarheid
(‘n sleutelfaktor inbemestingsdoeltreffendheid), issinksulfaat eenvan
diemees algemeen gebruikte anorganiesemengselswat aangewend
kanwordomsinktekorte reg testel.Dit isbeskikbaar indroëvorm, los
maklikop inwater en isook taamlikgoedkoop.
Daar is verskeiemetodeswat gebruik kanwordomgewassemet sink
aan tevul:
Voorafbehandelingvan saad.
Besproeiingsbemesting–die innamevansinkwatdeurmiddel van
besproeiing toegedienword.
Grondtoediening–sistemiese innamedeurmiddel vandiewortels
vandiegewas.
Blaartoediening – inname deur middel daarvan om die blare van
diegewas tebespuit.
Gebruiksaanwysings vir sinksulfaat Hepta
22% Zn
Grondregstellings
Maksimum 50 kg/ha breedwerpig toegedien op braakgrond ten
minsteagtwekevoor dievestigingvanenigegewas.
Grondtoedienings
100g - 200gper boom tydensvestigingof vir onderhoud.
3 kg/ha opgelos in 50 liter - 75 liter water met die Zinchem-
grondtoediening indieplantervoor tydensplant.
Opdieplanter tydensspuit –2,5kg/ha -5kg/haopgelos in300 liter
water oor die ry (300mm).
Pekanneute – ‘n eenmaligegrondtoediening van 100g - 200gper
boom kan gedoen word met die aanvang van die groeiseisoen,
wat danopgevolgwordmet blaarvoedings.
Toediening vir besproeiingsgewasse
5 kg/ha - 25 kg/ha deur die besproeiingstelsels teen 100% (3mm
- 6 mm water/ha). Moenie meer as 5 kg op ‘n slag toedien nie.
Verdeel die toedieningdeurdiegroeiseisoen,maarmoenie tydens
dieblomstadium toediennie.
SUDESHSINGH,
Zinchem
Sinksulfaat Heptahidraat
100%wateroplosbaar – dringdaarop aan
By pekanneute kan ‘n eenmalige grondtoediening van 100 g - 200 g per
boom gedoenwordmet die aanvang van die groeiseisoen, wat dan op-
gevolgwordmet blaarvoedings.
Foto: BenVisser, PecansSouthAfrica
Blaarvoeding
2,5 kg/ha - 5 kg/ha teen ‘n 1%-konsentrasie vanaf drie weke na-
opkoms.
Pekanneute – 500 g - 750 g opgelos in 200 liter water of meer
wanneer blaarbotsels 50mm lank is. Herhaal tenminste vier keer
met twee tot drie weke tussenposes. Dit is dalk soms nodig om
soveel asses toedienings toe tedienwaar laesinkvlakkevoorkom.
Opmerkings
Zinchem se produkte moet apart toegedien word en nie saammet
onkruiddoders nie. Trek eers grondontledings enmaak aanbevelings
voor grondregstellingsoorweegword.
Zinchem is ‘n vooraanstaande verskaffer vanheptahidraat. Dit is as ‘n
droëpoeier beskikbaar.
‘nVerderevoordeel vandiegebruik van sinksulfaat, isdie feit dat 11%
swael ook indieproduk ingesluit is.
Zinchem, ‘nvervaardigervanondermeersinksulfaatvan ‘nhoëgehalte,
voorsiendieproduk indie regtevormvir toedieningenoplosbaarheid
plaaslik en in die buiteland sodat dit as ‘n spoormineraal vir optimale
gewasprestasiegebruik kanword.
Misstofgroep 2. RegistrasieNr. B2062.Wet Nr. 36 van 1947.
1...,30,31,32,33,34,35,36,37,38,39 41,42,43,44,45,46,47,48,49,50,...100
Powered by FlippingBook