SA Graan Julie 2014 - page 33

nie. Hulleneemdeel aandiemarkomelke jaar aanonseprodusen-
te kunsmis te kan verkoop...En ook Neef, om in ons lande te kom
spore trap. JyweetNeef, onsverstaanmosdaremdiebeginsel van
handel dryf, van leef en laat leef?
Neef, Sidi Parani het ‘n aardige klompie soorte kunsmis in hulle
arsenaal. Om dié rede kan hulle feitlik aan elke plantvoedingsbe-
hoeftewat jouplanteengrond kanuitdink, voldoen. Sover dit gaan
oor ammoniumnitraatkunsmis, bied hulle die gewone
plain Jane
-
produktemet net NPK+Zn...EnNeef sekermaarmeestal die goed-
koopste.
Dan is daar die Superior-reeks – hulle bevat die NPK+Zn’s, maar
ook swawel, of soos die slimmanpraat “S”.
Omdat mikro-elemente in ons gronde gereeld ‘n tekort is, het Sidi
Parani mikro-elemente aan die korrels vasgeplak – naamlik die
Ultra-reeks...En almal bevat ook swawel. Sover dit ureum aangaan,
biedSidi ook, sooshulle sê,
straight
ureum.Onsgebruikmosmaar
diekunsmisvir ‘nvoor-plantof soms ‘nkantbemesting...veral asdie
reëntjiewys dat hy nogwil val.
Sidi maak ook wonderlike voor-plant mengsels met hulle ureum.
Hullepraat van ‘nbietjiePenKbysit enNeef, danwerkhy sooswat
lekker soet koffie saammet beskuit gaan.
Neef, Sidi hou daarvan om na jou volledige grondontleding te kyk.
Hullevra jouwatse rywydte jy aanplant, tesamemet die fosfaatbe-
mestingsplanne. Volgens hulle OptiStart-beginsel, adviseer hulle
wat die regte kunsmis vir jou rywydte is.
Nee, ekmoet sêmy ouNeef, so oud sooswat ek vandag is, het ek
altydgedinkdat sonneblom ‘n310-kunsmismengsel vat endatmie-
lies ‘n 421-mengsel vat. Watwou! Ek het verlede week ná die dag
huis toe gery en skoon gevoel of ek weer verlief is! Jy weet Neef,
daai gevoel om so langs diewenakker tewil huppel en teweet dat
daar ouens iswat nogomgee.
Verder Neef, is die ouens by Sidi Parani ook bereid om manne
met spesifieke behoeftes te helpmet ‘n voorskrifmengsel. Hulle is
nogal rêrig oulik daarmee. Dis hierdie dingewat mymaak lus voel
vir huppel! Hulle kyk indieoogNeef...Is reguit!
Nou jaNeef, laastensmoet jyookdaremnet vanSidi Parani sekalk-
storieweet. Hulleverstaan kalk. Nieelke kalk isdieselfdenieennie
elkeuitlander praat dieselfde kalkstorienie. Sidi het ervaringhier in
onseSuid-Afrika endit is dalk diemoeitewerdom seker temaak.
Neef, jymoetmet die regtemannepraat, hoor!
1...,23,24,25,26,27,28,29,30,31,32 34,35,36,37,38,39,40,41,42,43,...100
Powered by FlippingBook