SA Graan Julie 2014 - page 43

FOKUS
Bemesting
Spesiale
Hullewil ‘nverskilmaak
dáár waar dit vir jou saakmaak
Produk-inligting
D
ie Kynoch-handelsnaam ismeer as 150 jaar oud en sedert
1919 neem Kynoch die voortou in die kunsmisbedryf. Die
maatskappy sal eersdaags onder nuwe aandeelhouers
handel dryf en ons is almal opgewonde oor die reuse-
potensiaal wat hierdie nuwe verhouding vir Kynoch en sy kliënte
sal bied.
Dit sal ons in staat stel om die onderneming na nuwe hoogtes te
neem en ons fokus verskerp om sodoende die werking en doeltref-
fendheid van kunsmis verder te verbeter. Kynoch volg ‘n holistiese
benadering vanwaardetoevoeging ten einde volhoubare gewaspro-
duksie tebewerkstellig. Asgedifferensieerdeplantvoedingsvennoot,
streef ons daarna om ons kliënte se besighede te komplementeer
deur ‘n volledige reeks landboukundige en tegniese dienste, gedif-
ferensieerdeplantvoeding asook groeiverbeteraars te verskaf.
Ons glo dié benaderingminimeer uiteindelik die produsent se risiko
en dra by om oeste en kwaliteit te optimeer en volhoubaarheid te
verseker aangesien plantvoeding en groeiverbeteraars verskaf word
ooreenkomstigmet plantontwikkeling.
KynoPop™ is spesifiek ontwikkel om aan die onmiddellike behoefte
vandie jongsaailingvanenigegewas tevoorsien.Die roumateriale in
KynoPop is almal hoogs plantbeskikbaar om in die behoefte van die
jongsaailing tevoorsien.Dieprodukverhoogdieeffektiwiteit vandie
saailing en verbeter vroeë wortelontwikkeling wat bydra tot sterker
saailingewat strestoestande (koue, hitte, droogteenonkruiddoders),
siektes enplaebeter kanweerstaan.
Diemaatskappyse in-huisontwikkeldeOemff®-reeks (blaarvoeding)
is gewasspesifiek asook groeistadiumspesifiek geformuleer om
sodoende by te dra om vir jou gewas presies te geewat hy benodig
gedurendedie verskillende fenologiesegroeistadia vandieplant.
Kynoch is ook die alleenverspreider van Agrotain®-stikstof-
stabiliseerders. Deur gebruik te maak van KynoPlus
TM
(Kynoch
se Agrotain®-behandelde ureum-produkreeks) met verbeterde
doeltreffendheid, kan bygedra word om die andersins duur stik-
stofverliese teen tewerk. Kynoch is tansbesigomdie reeksprodukte
binne hierdie kategorie uit te brei om sodoende die potensiële ver-
liese steedsmeer tebeperk endoeltreffendheid verder te verbeter.
Die Kynoch-span is opgewonde oor die toekoms en sien uit daarna
om sy kliënte tebedien en ‘n verskil temaak opdieplaas.
EUGENEMULLER,
bestuurder, KynochNoord
KynoPop is spesi-
fiek ontwikkel om
in die onmiddellike
behoeftesvanenige
gewas se jong saai-
ling te voorsien.
Verskeie landboupersoonlikhede is vereer. Saam met hulle is: Adam
Mostert (hoof uitvoerende beampte: FertASA) en Jaco Raath (vi-
sevoorsitter) wat die toekennings oorhandig het. Dr John Purchase,
Annette Botha (wyle dr Abel Botha se eggenote wat sy medalje in
ontvangs geneem het), dr Chris Schmidt en Kobus van Zyl.
Foto: Hans
Lombard
41
July2014
raamwerk en ‘n deursigtige beleid en moet aan alle belangheb-
bendes gekommunikeer word. Korrupsie en nepotisme moet uit-
geroei word,” het sybeklemtoon.
Grondwaardasies, vir watter doel ook al, sal onderwerp word aan
noukeurige ondersoek deur spesifieke instansies, soos ‘n hoofwaar-
deerder. Produsente wat onwettige restitusie-eise ervaar het,
moet ondersteun word, het sy voorts gesê. “ASUF sal ‘n gelyke en
regverdigevlakvan regshulpvoorstaanaanallepartyewat bygrond-
hervorming betrokke is om te verseker dat grondwetlike regte ge-
handhaaf word.”
FertASAvereer landbouleiers
FertASA het verskeie landboupersoonlikhede tydens die vereniging
se jaarkongres in Johannesburg vereer vir hul uitmuntende navor-
sing en bydrae tot die bevordering van landbou en die kunsmis-
bedryf indie algemeen.
Wyle dr Abel Botha, postuum, goue medalje. Hy was lid van
die Misstofvereniging en navorser van die LNR se Instituut van
Grond, Klimaat en Water. Hy is in Augustus 2013 oorlede. Sy
weduwee, AnnetteBotha, het diemedalje inontvangs geneem.
Dr John Purchase, hoof uitvoerende beampte: AgBiz. Erelid-
maatskap.
Dr Chris Schmidt, bestuurder: landboukundige dienste, Sidi
Parani. Silwermedalje vir navorsing.
Mnr Kobus van Zyl, landboukundige, Omnia Kunsmis. Silwer-
medalje vir uitmuntendediens aan kunsmisklante.
Terugblik op FertASA kongres 2014
Die groenskrif oor grondhervorming is op die punt om opgevolg te
word met toepaslike beleid en wetgewing. ASUF wil deelneem
aan relevante parlementêre en wetgewende optrede gegrond op
mandate wat verkry is, en waarop deur ASUF ooreengekom is as
konsensusstandpunte. “Onteiening sal slegs plaasvind ooreenkom-
stig die grondwet en volgens die beginsels van administratiewe reg
asookmet toevlug tot die hof waar dit deur belanghebbende partye
vereis word. ASUF sal deelneem aan die ontwikkeling van ‘n nuwe
Onteieningswet,” het Simela verduidelik. Die wetsontwerp is reeds
vrygestel. Spesifieke aandag sal gegee word aan die omvang van
vergoeding in verhouding tot Artikel 25 vandiegrondwet.
ASUF sal vegvir ‘ngelukkigeeinde...
1...,33,34,35,36,37,38,39,40,41,42 44,45,46,47,48,49,50,51,52,53,...100
Powered by FlippingBook