SA Graan Julie 2014 - page 32

FOKUS
Bemesting
Spesiale
30
Produk-inligting
Sidi Parani sê:
Isdaai goedkoop
koopdalkduur koop?
DRCHRISSCHMIDT,
Sidi Parani
D
agsê, Neef
Die vraag alewig onder ons landbouerswanneer
daargeselsword, het temakemet kunsmispryse.
“Wanneer is dieprys reg?”Of: “Wanneer is die raad reg?”
By verlede week se inligtingsessie het die een kêrel ver-
duidelik hoe slimjanne skuiwergate in die sisteem gebruik
om aanonseprodusente “goedkoop” kunsmis teverkoop.
Sulkemensedraniealtyddiebelangevanonseprodusen-
teopdiehart nie.
Hy hou net sy bewerige vinger daar op die onderste lyn
wat “rand per ton” aandui...Verder voel hy vir produsente
‘n gril. Kyk bietjie of vervoer bygesit is? Die man beduie
toe dat ons al hoe meer waaksaam sal moet raak oor
swaarmetale in hierdie “goedkoop” produkte, veral vanuit
sekerewindrigtings.
VerderNeef, het diemanvir onsverduidelikvangrondont-
ledings. Jy sal onthou, nie te lank terugniehet iemandons
eendag vandaai gebreektewynvat vertel. Diewyn se vlak
sal mos net lê daar waar die kortste gebreekte houtrib is?
Wel, die vraag wat enige kunsmisman, maar ook natuur-
lik onse produsente, homself moet afvra, is of hy daardie
houtvat se beginsel in ag neem tydens die beplanning en
aankoop van kunsmis?
Die skokmyNeef, is die feit dat vele kunsmismanne daar-
buite nie eers kyk na die pH, P, K, Ca, Mg en Na nie...of
Neef, dalk kyk hulle net daarna. Nou kanons saaiboere vir
mekaar vra: “Wat dan nou van al die ander plantvoedsel
wat nieontleed is nie...Of niena gekykwordnie?”
Jyweet Neef, diehoutvat het darembaie ribbe!
Neef, nou moet ek ook bysê, ou KortJan Krombeen wat
so skuins vanmy gesit het, hy het so ewe gebromdat ons
ook maar die nie-reguitlopery self veroorsaak. Toe ek vir
KortJan vrawat hy dan so brom, toe sêg hy virmy van ‘n
maatskappywat hombaiebeïndruk.
Hulle is nogal oulik met hulle benadering en produkte en
hulle klingel ook op
OFM
. Neef, Sidi Parani is al 25 jaar in
ons landenhullebesigheid is korrel- envloeibare kunsmis
met pryse wat nie op en af wipplank soos die wind waai
1...,22,23,24,25,26,27,28,29,30,31 33,34,35,36,37,38,39,40,41,42,...100
Powered by FlippingBook