SA Graan Julie 2014 - page 46

FOKUS
Bemesting
Spesiale
Losmaat kunsmishanterings- en
toedieningstoerusting
L
osmaat kunsmishanteringhet ‘nonvermydelikekonsepgeword
virdieprodusentvanSuider-Afrika. FlintcoAgri, ‘nvervaardiger
van hoëgehalte landboutoerusting het ‘n reeks produkte,
vernaamlikvir losmaat kunsmishantering, ontwikkel.
Die SE C5.8-1000-krane is hoofsaaklik ontwerp vir massasakhante-
ring. Dié krane kan ‘nproduk 5mver, 8mhoogen360
o
indie rondte
roteer. Wat die krane so doeltreffend maak, is dat die eenheid
staties engebalanseerd is, terwyl dit dieproduk hanteer oor ‘n 10m
deursnee-oppervlak.
Ferto kunsmiswaens is beskikbaar in 12 ton en 20 ton en al is hulle
hoofsaaklik vir kunsmishantering ontwerp, is hulle ook handige
oorlaaiwaens of massagraanwaens. Die waens kom standaard met
‘n verskeidenheid funksies.
Saadhantering is die hoofrede vir die SF-reeks. Hierdie 3 ton- en
6 ton-karre het lugdigte, plastiese tenks en is beskikbaar in beide
‘n
conveyor- of auger
-opsie. Die SF0606 is ook beskikbaar met ‘n
entstoftoedieningstelsel.
Xfert se kunsmistoedieningstelsel, in kombinasie met die Seed-
max-planter, beloof om ‘n groot omwenteling te bring in plant en
kunsmistoediening.
Die Xfert is Flintco se nuwe vlagskip en kanmet basies enige kuns-
mistoedieningsapparaat koppel om kunsmisdoeltreffendenmet die
nuutste tegnologie, toe tedien.
Individuele uitmeting en monitering van elke ry ‘n eerste en plaas
dié stelsel in ‘n liga van sy eie. Die Xfert en Seedmaxword deur die
FlintcoPresisiestelsel aangedryf engemonitor.Hierdiestelsel isdeur
een vandiewêreld segrootste vervaardigers vanpresisietoerusting
ontwerp en elke apparaat kom kompleetmet sy eie skerm.
Produk-inligting
RUAN FOURIE,
FlintcoAgri
1...,36,37,38,39,40,41,42,43,44,45 47,48,49,50,51,52,53,54,55,56,...100
Powered by FlippingBook