SA Graan Julie 2014 - page 45

FOKUS
Bemesting
Spesiale
43
Produk-inligting
L
ank-lank gelede het daar op die plaas “Republiek SA” ‘n
klompiewerklik slim hoendermodelle begin nesskrop. Elke
hoendermodel het syeie kleimopdieplaas afgesteekwaar
hulle heerlik in die wintersonnetjie hul skropwerk gedoen
en koninggekraai het, elk op sy eiehoop!
Van die hoendermodelle se name was Hoender PeHa, Hoender
Eksteen, Hoender Balans, Hoender Verhouding enHoender Suur-
Vers, ommaar net ‘n paar te noem. Saans het die hoenders so
skrop-skropophulleeie terugnadiehoenderhokgeloopenelk sy
hoekstokkiegekryomdienagop te rus.
Onshoendermodellehetgemaklikgeraakmetdieomstandighede.
Dit het so gemaklik geraak dat hulle sommermet die hoenderhok
se hek beginoop slaaphet. Eennag stapdie nuweplaaskat verby
diehoenderhokenvinddiehekwawydoop.Kietsiehet niegeweet
waar om te vat enwaar om te los nie.Met hierdiegewaai van vere
was die vrede indiehoenderhok net nooit weer dieselfdenie.
Net so het sake op die lande drasties verander. Bewerkingsme-
todes het verskuif vanminder konvensioneel nameer minimum-
bewerkings en elke jaarwordhoër-opbrengs kultivars geplant.
Kunsmisaanbevelings in termevanproduk en toedieningshet ook
verander om aan te pas by hierdie nuwe omstandighede. SAKalk
en Gips wil graag die produsent uitnooi om ‘n in-diepte gesprek
te voermet hul gesoute landboukundiges en agente. Die afgelope
paar jaar is daar verskeie suksesverhale waar produsente nuut-
gestelde doelwitte nastreef om hul grondvrugbaarheidstatus te
verhoog.
‘nGoeie stel betroubare grondmonsters – verkieslik presisiemon-
sters – isdiewegspringplek. Dit isuitersnoodsaaklikdat landbou-
kundigesenagenteookmoet aanpasbydienuwestel doelwitte in
die veranderendeomgewingwaarinons beweeg.
Wanneer die keusevan ‘n kalk- en/of gipsbrongemaakword,moet
daar nie net na die chemiese samestelling (kalsium- en magne-
sium-inhoud en kalsiumkarbonaat ekwivalente neutralisasiever-
moë) en fisiese karaktereienskappe (partikelgrootteverspreiding
en siftoetsuitslag) gekykwordnie.
Vervoerkoste speel ‘n deurslaggewende rol! Sekere bronne kan
dalk verder van die produsent geleë wees, maar as gevolg van
gunstiger vervoertariewe wat beding kan word asook die koste
van die beskikbare hoeveelheid makrovoedingselemente (soos
uitgedruk in randper persentasievan ‘n sekerevoedingselement),
is daardie verder geleë bron moontlik beduidend goedkoper op
‘n rand per hektaar-basis in terme van die voedingselementewat
vanbelang is.
SA Kalk en Gips wil jou hiermee uitdaag ommet nuwe oë na die
verskillende hoendermodelle te kyk. Definieer jou stel doelwitte
duidelik en pas die model daarby aan. Begin klein en pluk die
vrugte.Onthoudieduimreël: “‘nBietjie teveel kalk isveel beter as
teminof geen!”
BENKROG,
SAKalk enGips
Die kat in die
hoenderhok
1...,35,36,37,38,39,40,41,42,43,44 46,47,48,49,50,51,52,53,54,55,...100
Powered by FlippingBook