SA Graan Julie 2014 - page 23

FOKUS
Spesiale
Yara
bevorder landbou-tegnologie
I
nligtingstegnologie het voorwaar elke
aspek van ons lewens geïnfiltreer.
Ons leef in ‘n era waar tegnologiese
ontwikkelinge ons help om daaglikse
take en uitdagings vinniger en makliker
op te los. Dit is wel soms moeilik vir die
landbouprodusent
wat
wydverspreid
en dikwels in die meer afgeleë streke
van die land woon om baat te vind by
sulke innovasie.
Yara wil egter hierdie grense oorskry en
het sodoende hul wetenskaplike navorsing
met meer as ‘n eeu se spesialiservaring in
landbou geïntegreer om die revolusionêre
CheckIT-toepassing (
app
) te ontwerp. Yara
wil hê die produsent moet waarde vind
by dié baanbrekertegnologie deur raad
en gegronde aanbevelings tot op eie werf
tebring.
Vandat die CheckIT-toepassing beskikbaar
is, is dit al telkemale ter wêreld afgelaai en
tans is Suid-Afrika vyfde op die wêreld se
aflaailys, kort agter Duitsland.
Die volgehoue sukses van Yara se CheckIT-
toepassing, wat gratis beskikbaar is, het
daartoe gelei dat hulle dié toepassing
onlangs nog verder verbeter het. Verskeie
nuwe gewasse is nou op CheckIT beskik-
baar en het sodoende tegnologies ge-
vorderde landboubystand selfs meer
toepaslik gemaak.
Produsente word nog altyd met dié keuse
in die gesig gestaar: Omhels tegnologie
of gaan voort met tradisionele metodes.
Gemoderniseerde stelsels het oor die jare
‘n produsent se vermoë om opbrengste te
optimaliseer asook dreigende faktore te
verhoed, dramaties verbeter.
Met CheckIT het die produsent kitstoegang
tot inligting oor gewasse asook ‘n foto-
databasis wat dit maklik maak om fisiese
gewasgebrekskenmerke te identifiseer.
Produsentewat verkies om nie deurmiddel
van die foto-filter die oorsprong van die
gebrek te identifiseer nie, kan soek volgens
simptome, vermoede simptome of waar die
simptomeopdiegewas voorkom.
Die toepassing sit onmiddellik antwoorde
oor gewasgebrekke binne die produsent se
bereik en dit identifiseer nutriëntgebrekke.
Met CheckIT het die produsent kitstoegang
tot inligting oor gewasse asook ‘n foto-
databasis wat dit maklik maak om fisiese
gewasgebrekskenmerke te identifiseer.
Sodra die gebrek bepaal is, word daar ook
inligting verskaf oor hoe die gebrek die
gewas affekteer, watter grondtipes meer
geneig is daartoe en faktore wat die toe-
stand sal laat versleg. Die toepassingmaak
dan ook gewasspesifieke bemestingsaan-
bevelingsenbiedriglyneomdiehuidigepro-
bleem in die volgende seisoen te voorkom.
Hierdie toepassing asook die fotodata-
basis, word op ‘n slimfoon of tablet
gestoor wat verseker dat die produsent
die toepassing met vinnige toegang kan
gebruik. CheckIT loop vinnig, selfs in areas
met swakontvangs, juisomdat dit ontwikkel
is vir aanwending in landelikegebiede.
Om die CheckIT-toepassing af te laai, be-
soek jou betrokke toepassingswinkel en
sluit diewoord “Yara” in jou soektog in.
Die verbeterde gewassereeks lui soos volg:
Aartappels,appels,blaarslaai,druiwe,kanola,
kleingraan, lusern, mielies, sitrus, soja en
tamaties.
21
July2014
RUDI MASSYN,
namens Yara
1: Yara wil hê die produsent moet waarde
vind by die baanbreker-tegnologie deur raad
en gegronde aanbevelings tot op eie werf te
bring.
2: Vandat die CheckIT-toepassing beskikbaar is, is dit al vele keer ter wêreld afgelaai en tans is
Suid-Afrika vyfdeopdiewêreld se aflaailys.
Bemesting
Produk-inligting
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...100
Powered by FlippingBook