SA Graan Julie 2014 - page 24

Grafiek 1:Gemiddeldemielie-opbrengs (kg/ha) op 3 800ha –Noordwes Provinsie.
Hoeveel enwatter tipe kalk is nodig om
produksie te verhoog?
L
andboukundiges verskil ongelukkig
al hoemeer rakendehulleberekening
van die hoeveelhede kalk en/of gips
wat benodigword asookdie tipe kalk
(dolomiet of kalsiet). Aanbevelings verskil in
sekere gevalle drasties ten opsigte van die
tipe kalk en hoeveelhede wat per hektaar
toegedienmoet word.
By implikasiebetekendit dat dieverskillevir
sekere produsente ‘n positiewe rendement
laat kry uit die addisionele insette en ander
gaan waarskynlik onwetend ‘n negatiewe
of klein reaksie kry ten opsigte van produk-
sieresultate.
Kundiges het mekaar gekritiseer in die pers
oor wat nou eintlik reg is en wat verkeerd
is,maar indieproseshet dieprodusent niks
meerwys geraak nie en is daar nie ‘nduide-
like riglynoor hoeomdieverskillendebena-
derings tebeoordeel nie.
Kalsium (Ca)enmagnesium (Mg) inkalkword
nie net toegedien om pH te verbeter nie, dit
het ook ‘n invloed op die fisiese toestand
van die grond en dien ook as plantvoedsel.
CaenMgwordslegsopdieaktief groeiende
gedeelte van die wortelpunt opgeneem en
dus sal anaerobiese toestande, aluminium
vergiftiging tydens hoë grondsuurheids-
vlakke, aalwurmbeskadiging asook ryp-
en gifskade alles bydra dat Ca en Mg nie
effektief opgeneem kan word nie, al is dit
voldoende indiegrond.
Ca maak grond meer bros, Mg plak as’t
ware gronddeeltjies aanmekaar en natrium
(Na) blus grondstruktuur indien in oormaat
teenwoordig. ‘n Kombinasie van te veel
Mg en natrium sal byvoorbeeld korsvor-
ming aanhelp.
In praktyk, as jy ‘n droë kluit tussen twee
vingers kan breek wanneer jy druk daarop
uitoefen, behoort jou gronde se fisiese toe-
stand en katioonverhoudings nader aan reg
tewees.
Hier volg ‘n voorbeeld van ‘n produsent in
die Noordwes Provinsie wat elke drie jaar,
2,5 ton/ha kalk toegedien het in ‘n poging
COBUSBURGER,
besturende direkteur, SGSNviroCrop
om die pH (KCl) van sy gronde op ‘n gemid-
deld van 5,5 te probeer hou. Hy het slegs
eenverteenwoordigendegrondmonster per
land elke drie jaar geneem. Sy gemiddelde
mielie-opbrengs op 3 800 ha oor vyf jaar,
was 4,38 ton/ha mielies (geen wisselbou
nie). Sien
Grafiek 1
.
In 2005 het hy besluit om sy lande te
grid
en het hy kalk variërend toegedien met ‘n
gemiddelde toedieningspeil van 1,9 ton/ha
(gewissel van0 ton/ha - 4 ton/ha). Sygemid-
delde mielie-opbrengste oor die volgende
vyf jaar het verhoog na 6,1 ton/ha. Die
variërende bekalking is gedoen deur ‘n
landboukundige wat die pH, mg/kg-ontle-
dings van Ca en Mg asook die verhouding
van uitruilbare katione teenoor mekaar, in
ag genome die KUK (katioon-uitruilbare ka-
pasiteit) vandiegrond (wat suurversadiging
ingesluit het) in ag teneem.
Opbrengsvariasie in ‘n gegewe land het,
saammet ‘n verhoogde gemiddelde, duide-
lik toegeneem. Daarwas in ‘n landnoumeer
goeie kolle wat uitgestaan het ten opsigte
van opbrengsprestasie. Die rede is dat die
impak van grondfisiese eienskappe, soos
grondtipe, diepte en tekstuur, met die ver-
beterde grondvrugbaarheidstatus sterker
na voregekomhet. Dienatuur het dusmeer
tot sy reg gekom. Die “saagtand”-effek
met opbrengs, wat gevolg het weens die
verbeterde grondvrugbaarheidstatus, was
omrede meer plantvoedingstowwe verwy-
der is indiehoërpotensiaal gedeeltesendat
die gedeeltes nou uitgeput geraak het (dit
vind veral op sandgronde vinniger plaas).
Daar is toe besluit om in 2010 oor te gaan
na ‘n praktyk van variërende (VRT) stikstof-
(N) en fosfaat- (P) bemestings, sodat dit
wat verwyder is, teruggesit kan word met
FOKUS
Bemesting
Spesiale
Julie 2014
22
Aanbevelings volgens pH, Albrecht-benadering – net die ontleding (mg/kg) of
katioonverhoudings?
Wit kalkstreep (nie ingewerk) sigbaar op ver-
beterde gronddeurlugting ten minste 10 cm
indiepte.
1...,14,15,16,17,18,19,20,21,22,23 25,26,27,28,29,30,31,32,33,34,...100
Powered by FlippingBook