SA Graan April 2014 - page 73

71
April 2014
gevolg dat meer stikstof na die daaropvolgende seisoen oorgedra
word mits stikstofverliese tussen seisoene nie hoog is nie. Die
ontwikkeling en daarstelling van bemestingsprogramme vir koring
onder bewaringsboerderytoestande is kompleks en die tipe grond
waarop koring in dieWes-Kaap verbouword, maak dit niemakliker
nie. Die Wes-Kaapse Departement van Landbou is tans besig om
die stikstofbemestingsnorme vir koring in die Rûens te ondersoek
en indien nodig aan te pas. Die stikstofinhoud van die grond
word gedurende die groeiseisoen gemonitor om die hoeveelheid
plantbeskikbareN tebereken (
Grafiek 1
).
UitGrafiek1 isdit duidelikdat die stikstofinhoudvandiegrondbinne
die boonste 300 mm van die grondprofiel op vergelykbare vlakke
is en ook dieselfde tendense in terme van mineralisasie en ver-
liesegedurendediegroeiseisoen toon.Ongeaghierdievergelykbare
vlakke vanminerale N het die graanopbrengs van koring tussen die
stelsels groot verskillegetoon.
Grafiek 2
gee ‘n aanduiding van die gemiddelde graanopbrengste
verkry by verskillende stikstofpeile gedurende die 2012- en
2013-seisoene. Die positiewe effek van lusern veral by die 0 kg N/ha
en 30 kg N/ha stikstofpeile is duidelik sigbaar. Die oordrageffek van
lupiene is teleurstellend en kan gedeeltelik toegeskryf word aan
swak lupienproduksieopdieproefterrein.
Uit die voorafgaande bespreking is dit duidelik dat stikstof in die
boonste 300 mm nie goed korreleer met opbrengs as na Grafiek 1
gekyk word nie. Dit kan wees as gevolg van die invloed van die
spesifieke gewas wat die koringfase voorafgaan asook die feit dat
koringwortelsopTygerhoekbaiedieperasdie300mmwatgemonster
kan word, groei en daarom geloogde stikstof in die dieper lae
kanopneem.
Opdie foto kanhoë konsentrasies van koringwortels op ‘ndiepte van
600mm gesienword (
Foto 2
). Koringwortels is ook op ‘n diepte van
800mmwaargeneem.
Volgens die bemestingsaanbeveling van die Misstofvereniging van
Suid-Afrika (
Fertilizer Handbook
, 2007-uitgawe) sal koring met ‘n
opbrengspotensiaal van 4 000 kg/ha in die Suid-Kaapmet 660mm
reën op stoppellandewat vlakmet tande gewerkword, 95 kgN/ha -
105 kgN/habenodig (
Bemestingshandleiding
, 2007).
Word die resultate op Tygerhoek vergelyk met die bemestings-
aanbeveling van die Misstofvereniging van Suid-Afrika (MVSA) se
behoeftevir koringdieeersteen tweede jaar ná lusern, isdit duidelik
dat die bemestingsaanbeveling van die MVSA goed vergelyk met
resultate op Tygerhoek. Met voltooiing van die Tygerhoekstudie
ná die 2014-produksieseisoen, sal riglyne vir koring ná kanola en
lupiene tydens die kontantgewasfases wat volg op vyf- tot agtjaar-
lusern, gefinaliseerword.
Virmeer inligting, kontak dr Johan Labuschagne by 082 905 3952 of
.
1: Planters soos dieAusplowplanter, han-
teer relatief groot hoeveelhede plantreste
opdiegrondoppervlakte.
2a en 2b: ‘n Hoë konsentrasie van koring-
wortels is waargeneem op ‘n diepte van
400 mm - 600 mm in die grondprofiel (a).
Selfsop ‘ndieptevan700mm -800mmwas
wortels tussendie skalielae sigbaar (b).
1
2a
2b
1...,63,64,65,66,67,68,69,70,71,72 74,75,76,77,78,79,80,81,82,83,...92
Powered by FlippingBook