SA Graan April 2014 - page 75

73
April 2014
dat die drempelwaarde vir ‘n spesifieke
grondtipe nie met die opbrengspotensiaal
vandie grond varieer nie. Hierdie navorsing
het getoon dat verskillende drempel-
waardes vir verskillende tipes gronde,
wat verskil in klei-inhoud, bestaan. Met
ander woorde die meer kleierige gronde
het ‘n laer drempelwaarde getoon, terwyl
die meer sanderige gronde ‘n hoër drem-
pelwaarde getoon het. Alhoewel die
opbrengspotensiaal van gronde met die-
selfde klei-inhoud kon verskil, was die
drempelwaarde vir daardie groep gronde
dieselfde – alles as gevolg van die klei-
inhoud. Genoemde riglyne is vasgestel vir
toestandewaar kunsmis uitgestrooi word.
In 1994 het wyle prof Boet Human en
dr Johan van Biljon ‘n P-opbrengskromme
vir droëlandmielies wes van die Drakens-
berge opgestel, gebaseer op alle bruik-
bare proefresultate wat op daardie stadium
beskikbaar was. Die LNR-Instituut vir
Graangewassehet in1994hulleaanbevelings
hierop gebaseer en ‘n drempelwaarde van
17 ± 2 mg/kg (Bray 1) en fosfaatbehoefte-
faktore vir drie tekstuurklasse (volgens
klei-inhoud) voorgestel.Dievoorwaardevan
hierdiedrempelwaarde is egter dat dit slegs
geldig is by gebandplaasde P-toedienings
vannieminder nie as 5 kgP/ha.
Die tekortkominge indienavorsingsresultate
wat tydens die voorafgaande ondersoeke
blootgelê is, het gelei tot ‘n studiewat deur
dr Schmidt aangepak is om bemestings-
riglyne op te stel wat grondverskille,
bandplasing van kunsmis en monsterne-
mingspraktyke in ag neem. Uit die proewe
kon geen duidelike verband tussen grond-P
enbeideabsoluteen relatieweopbrengsoor
grondtipesenseisoenebepaalwordnie.Die
gevolgtrekking was dat verwantskappe vir
verskillendegrondtipes bepaalmoesword.
‘n Projek het daarna gevolg om P-drem-
pelwaardes vir Bray 1 en Ambic 1 ontle-
dingsmetodes by 90% en 95% relatiewe
opbrengsvlakke te bepaal. Nege proewe
is by agt lokaliteite aangeplant. Opbrengs-
krommes is vir elkeen van die proewe
opgestel en drempelwaardes bepaal. Die
drempelwaardes het drasties gevarieer
en dit is bevind dat die totale slik- plus
klei-inhoud van die grond die variasie in
drempelwaardes die beste verklaar. Dit is
verderbevinddat ‘n90% relatieweopbrengs
‘n meer realistiese ekonomiese norm as
95% is vir droëlandmielieverbouing. Laas-
genoemde behoort meer toepaslik vir be-
sproeiingstoestande tewees.
Dr Schmidt se navorsing het daartoe gelei
dat P-drempelwaardesvirBray1enAmbic1
gekoppel is aandie klei- plus slikinhoud van
die grond. Die drempelwaardes wissel van
7 mg/kg vir gronde met 60% klei plus slik,
tot 25 mg/kg vir gronde met 13% klei plus
slikvirAmbic1, en15mg/kg tot 34mg/kgvir
Bray 1 vir die ooreenstemmende klei- plus
slikvlakke.
Hierdie P-drempelwaardes verskil drasties
van die riglyne wat tans deur die MVSA
gebruik word asook van dié wat deur
Human en Van Biljon gerapporteer is. Die
drempelwaardes wat deur dr Schmidt
voorgestel word, is aansienlik hoër vir
sandgronde en laer vir kleigronde. Al-
hoewel hierdie verskille in terme van
drempelwaardes tussen sand- en kleigronde
bestaan,moetdit egterdeurentyd ingedagte
gehou word dat verskillende hoeveelhede
P benodig word om die P-inhoud van ‘n
sandgrond, in teenstelling met ‘n kleigrond,
te verhoog. Alhoewel die drempelwaarde
van ‘nsandgrondhoër asdiévan ‘nkleigrond
is, benodig ‘n sandgrond ongeveer vyf dele
P om die ekstraheerbare P-inhoud van die
grond met 1 mg/kg te verhoog, terwyl ‘n
kleigrond nege dele P benodig vir dieselfde
verandering. Die afleiding kan dus met reg
gemaak word dat sandgronde in die verlede
onderbemeswasmet P.
Alhoewel dit nie so beplan was nie, het die
uitkoms groot ooreenstemming getoon
tussen dr Schmidt en die KwaZulu-Natalse
bevindinge. Laasgenoemde navorsing is
deurdrMart Farinaensykollegasuitgevoer.
Hierdie ooreenstemming verleen groot
wetenskaplike kredietwaardigheid aan die
verkrygdebenaderings.
Die grondontledingsmetodes wat in Suid-
Afrika en die VSA gebruik word om beskik-
bare grond-P te bepaal, stem grootliks
ooreen, naamlik Bray 1 en Olsen, met
Mehlich 3 wat toenemend gebruik word.
Die beginsel van drempelwaardes word ook
deur beide lande toegepas. Die jongstewerk
wat in Suid-Afrika gedoen is, dui daarop
dat drempelwaardes vir gronde volgens
tekstuurklas (totale klei- en slikinhoud)
varieer, naamlik dat die drempelwaarde vir
sandgrondhoër is asdiévan kleigrond.
Beide die referate wat tydens die
Grondvrugbaarheid- en Plantvoedingsim-
posium voorgedra is, is beskikbaar by die
volgende webadres:
co.za/2013.html
.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
– Louise vanderWesthuizen2011
Tydens ‘ngrondvrugbaarheid- enplantvoedingsimposium inAugustusverlede jaar ismetodesbespreekwat gevolgkanwordomdiebestuur van stikstof
en fosfor ingrond te verbeter.
1...,65,66,67,68,69,70,71,72,73,74 76,77,78,79,80,81,82,83,84,85,...92
Powered by FlippingBook