SA Graan April 2014 - page 67

4: Intensiewe insetteomdie agro-ekosisteem teonderhou.
Voorbeelde van praktyke wat gevolg kan
word vir effektiewe bestuur van insekplae,
sluit die volgende in:
Wisselbou om opbou van plaagpopu-
lasies te verhoed.
Plantvangasheerplante tussengewasse
wat predatore, parasiete en patogene
vanplaaginsekte kanhuisves.
Gebruik van plante, soos sekere kruie,
wat as natuurlike insekafweerders op-
tree.
Hervestiging van biologiese beheer-
agente, soospredatoreenparasietewat
op insekplae voed.
Uitskakel of beperking van chemiese
plaagdoders om verdere negatiewe
effekteop agro-ekologiesediversiteit te
beperk.
Gemengde gewasverbouing om die
vermeerdering en verspreiding van in-
sekplae te beperk deur die mikro-om-
gewing te verander.
Die plant van voorkeur gasheerplante
om die insekplaag weg te lok van die
gewas opdiemees kwesbare stadium.
Omdiebedreigingvanverliesaangenetiese
bronne en biodiversiteit te oorkom, is
verandering noodsaaklik. Die bevorde-
ring van landboukundige biodiversiteit
lei tot volhoubaarheid wat voordele vir
klein- en grootskaalse produsente inhou.
Terselfdertyd word die breër sosiale be-
lange van ekosisteemgesondheid en voed-
selsekerheidbevorder.
Produsentemetenigenavraeofopmerkings,
kan dr Astrid Jankielsohn by
die LNR-Kleingraaninstituut
kontak by 058 307 3431 of
.
4
wat aan die saadhuid veroorsaak word,
chemiesekomponentewat keerdat diesaad
ontkiem, laat uitlek. Al hierdie simptome
wat deur diepeulaalwurmveroorsaakword,
dra daartoe by dat die persentasie van
‘n peulaalwurmbesmette besending wat
ongesond, gevlek en vuil is (OGV%), styg.
Hoe meer van hierdie aalwurms in die
saadhuid voorkom, hoe hoër is die OGV%
enhoe laer isdiegraderingen inkomstevan
diebesending.Die invloedvanpeulaalwurm
op grondbone is dus hoofsaaklik kwalitatief
wat daartoe lei dat grondboonbesendings
wat wel geoes kon word, dikwels na
persgraad toe afgegradeerword.
Beheer van peulaalwurm
Dit is amper ‘n onmoontlike taak om hierdie
aalwurm te probeer beheer. Omdat hulle
saadgedraagd is, word hierdie aalwurm
oral heen versprei deur besmette saad te
plant. Wisselbou is in hierdie geval ook nie
effektief nie omdat peulaalwurm in klein
hoeveelhedeopander gewasse kanoorleef.
Hulle berokken geen skade aan die alter-
natiewe gewasse nie, maar hulle hoë voort-
plantingspotensiaal (90% van die eiers sal
uitbroei), kort lewensloop (sewe dae) en
hoë skadepotensiaal, sal verseker dat die
opeenvolgende grondboonoes erg be-
skadig kan word selfs al is daar net ‘n paar
peulaalwurms teenwoordig aan die begin
vandie seisoen.
Chemiese beheer is ook nie altyd effektief
vir hierdie aalwurm nie. Anders as die
ander plantparasitiese aalwurms, begin
peulaalwurmpopulasies eers werklik met
ankerstoot van die plant te floreer en dit
val juis in die weerhoudingstydperk van
die meeste grondboongeregistreerde aal-
wurmdoders.
Geen biologiese beheermiddel is nog ge-
identifiseer wat hierdie aalwurm kan knie-
halter nie. Die enigste ander alternatief is
om kultivars wat weerstand het teen hierdie
aalwurm in besmette lande te plant om
die getalle onder die skadedrempelwaarde
tebring.
Die Nematologie-afdeling van die LNR-IGG
het in samewerking met die Grondboon-
teelt-afdeling reeds peulaalwurmbestande
grondboonlyne geïdentifiseer, maar dit
sal net in weerstandbiedende kultivars
ontwikkel kan word indien
daar verdere befondsing
beskikbaar gestel word vir
hierdienavorsing.
Weesbewus van
peulaalwurmsimptomeopgrondbone
65
April 2014
1...,57,58,59,60,61,62,63,64,65,66 68,69,70,71,72,73,74,75,76,77,...92
Powered by FlippingBook