SA Graan April 2014 - page 58

April 2014
56
Leer en gee van jouself
– dísPauciflora se suksesresep
D
ie geskiedenis van die Pauciflora Boerdery van Dirk en
Herman van Rensburg, is eintlik ongelooflik. In hierdie
geskiedenis word die bydrae vergestalt van ‘n nederige
produsent wat bereid was om te leer, geleenthede aan te
gryp, risiko’s te waag, die regte aksies op die regte tyd te neem en
baiehard tewerk.
Hierdie uitmuntende boerdery in die Arlington-distrik is deur
Dirk begin wat destyds sy landbou-tande in die Departement van
Landbou gesny het. Nadat Dirk sy nasionale diploma in Landbou
IngenieursweseenVoorligtingverwerf het, is hyna Lindleyverplaas
omgrondbewaringswerk en voorligting tedoen.
Dirk het hierdie geleentheid aangegryp om baie van medeprodu-
sente rakende produksietegnieke te leer. Hy het homself diep
in hierdie omgewing se geleenthede en uitdagings ingegrawe;
ondervinding wat hy later tot sy eie voordeel aangewend het. Vir
elke probleemmoes daar oplossings gesoek word en so het Dirk ‘n
diep kennis van landbouproduksiepraktykebekom.
Toe die geleentheid hom voordoen om deeltyds te kon begin boer,
het Dirk dit met albei hande aangegryp. Dit het daartoe gelei dat hy
syeiegrond konbekomen syboerdery só konuitbrei dat hyvoltyds
kon begin boer. Hierdie stap het egter nie Dirk se betrokkenheid
by medeprodusente gestop nie en hy’t voortgegaan om sy kennis
met sy eweknieë te deel. Selfs op georganiseerde landbougebied
speel Dirk ‘nbelangrike rol enword sy kennis tot voordeel van ander
landbouers aangewend.
Goeie buurmanskap
Dirk verstaan dat enige besigheid net optimaal kan presteer en
floreer as dit in ‘n vreedsame omgewing funksioneer. Sommige
van hul lande grens aan die plaaslike swart woongebied en deur
goeie verhoudinge met die mense te bou en te behou word goeie
buurmanskap uitgeleef. Dirk en Herman het ook ‘n oop hand om
hierdiemense in hul nood by te staan. Deur te belê in die opleiding
van kinders, word geleenthede geskep wat oor tyd goeie vrugte
afwerp.
Die volgende geslag
Dirk is bekend vir die rol wat hy vervul in die vestiging van nuwe
opkomende produsente. Nie net word sy vredemakersrol in die
georganiseerde landbou gebruik nie, maar dit word ook in sy
besigheidgebruik.Dirkhet dievisieomsyboerderyop ‘ngeordende
wyse aandie volgendegeslagoor tegee.
Omdié rede het hy sy seun, Herman, deel vandie boerdery gemaak
en hulle neem tans alle besluite rakende die toekoms van die
boerdery saam. In die nabye toekoms sal die besluitneming al meer
enmeer deur Hermangedoenword.
Veefaktor
Verskillende opsies vir hierdie boerdery word aan die hand van die
impak daarvanop volhoubarewinsgewendheidgemeet. Dit het Dirk
gedwing om van die begin af konserwatief tewees. Saaiboerdery is
baie blootgestel aan klimaatskommelings en verder is daar gedeel-
tes opdieplaaswat net deur veebenut kanword.
Omdie redebedryf PaucifloraBoerdery ‘n sterk veevertakkingwaar
daar gepoogwordomeendragtige koei vir elke saaihektaar tebesit.
Asditdie jaar swaargaan, isdaarveeom teverkoop. In ruil virhierdie
stabiliteit worddie vee toegelaat omdie landematig tebewei.
Adviseurs
Dirk en Herman besef dat kundige adviseurs ‘n voordeel vir hul
besigheid inhou. Tans is die rekenmeester asook bankbestuurder ‘n
integrale deel van hul boerdery se finansiële besluitneming. Geen
vervangingof groot aankopewordgedoen sonder dat die transaksie
by hierdie tweepartyegeklankbordwordnie.
Watdieproduksiebetref,wordsterkgesteunopdie landboukundiges
vandie landbou-insetverskaffers.Hierdieadviseursvorm ‘n integrale
deel vandie boerdery enhulle is ten volle ingeligoor die rigtingwat
hierdieboerderywil volg.
Hulpbronne
Ten einde volhoubaar te kanbly produseer, is dit vir Dirk enHerman
belangrikomhul hulpbronneoptimaal aan tewend.Dirkhet dit begin
implementeermet die aankoopvandieeersteplaas envandagword
diegewasse aangeplant op landewat lankal hidrologiesbeplan is en
deur kontoere en afleibanebeskermword.
Die grondhulpbron is die basis van produksie en die gronddiepte
word veral gebruik om die potensiaal van die gewasse te bepaal.
Goeie boerderypraktyke, wat insluit bekalking, mikro- en makro-
elementregstellings, die opbreek van grondverdigtingslae, en
deklaagbewerkingwordaangewendomvolhoubaarheid teverseker.
Arbeid isook ‘nbaiebelangrikehulpbron inhierdieboerdery.Sonder
‘n goeie, betroubare, effektiewe arbeidsmag sal hierdie boerdery
harde bene kou. Arbeiders is in spanne verdeel met ‘n spanleier
wat die verantwoordelikheidmoet neem. Die spanleier ontvang die
take wat gedoenmoet word en het die verantwoordelikheid om dit
uit te voer enom rekord te hou vanwat waar enwanneer gedoen is.
Hiervoor gebruikdie spanleiers ‘n rekordboekwat opgereeldebasis
deur Hermangekontroleerword.
Arbeiders word ook voortdurend opgelei en daar word gereelde
kursusse op die plaas aangebied om hul vaardighede op te skerp.
Dit lei daartoe dat sekere verantwoordelikhede aan hul toevertrou
kanword, wat dannet op ‘ngereeldebasis gekontroleermoetword.
Opgeleide arbeiders vorm ook deel van die besluitnemingsproses
enhulleworddieoëenore vandieboerderywat soms problemeen
oplossings raaksienwat tot voordeel van almal strek.
Diebesluiteoor gewasseasookbemestingwordaandiehandvandie
grondontledings, opbrengspotensiaal en wisselbousiklusse gedoen.
OP PLAASVLAK
Graanprodusent / PaucifloraBoerdery / Produksietegnieke
Bestuurspraktyke
GraanSA/SyngentaGraanprodusent vandie Jaar-finalis
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
1...,48,49,50,51,52,53,54,55,56,57 59,60,61,62,63,64,65,66,67,68,...92
Powered by FlippingBook