Verslag oor korporatiewe beheer
report on corporate governance
19
Agribusinesses
Grain SA works in partnership with different agribusinesses when the actual production cost figures
are gathered.
Insurance companies and grain traders
Insurance companies and grain traders use our figures to manage risks, while Grain SA and organised
agriculture also need production cost figures at various occasions to liaise with policymakers.
In order for the free market in South Africa to operate efficiently and for producers to make well-informed
farming decisions, unbiased information with a high level of integrity is essential. Therefore Grain SA
also distributes international and local grain market information on a regular basis.
Processed sources for supply and demand information about grain may be readily available in
the world market, but similar information about the African and South African market is incomplete.
There is no other formal source available of market assimilated information than that supplied by
Grain SA. This entails the collection, continual research and interpretation of information for the
local industry.
The public and free availability of market information supplied by Grain SA are recognised by local and
international companies and organisations.
Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF)
Daar word kennis geneem dat talle personeellede van die DAFF in verskillende provinsies nie hul
eie produksiekoste vir graan saamstel nie. Die personeel maak dus van Graan SA se data gebruik.
Agri-besighede
Graan SA werk in vennootskap saam met verskillende agri-besighede wanneer die werklike
produksiekostesyfers versamel word.
Versekeringsmaatskappye en graanhandelaars
Versekeringsmaatskappye en graanhandelaars maak van ons syfers gebruik om risiko’s te bestuur,
terwyl Graan SA en georganiseerde landbou op verskeie geleenthede ook produksiekostesyfers
benodig om met beleidmakers te skakel.
Objektiewe inligting is noodsaaklik vir die effektiewe funksionering van die vrye mark in Suid-Afrika
en vir produsente om goed ingeligte besigheidsbesluite te neem. Daarom versprei Graan SA ook
internasionale en plaaslike graanmarkinligting op ‘n gereelde basis.
Verwerkte bronne van vraag en aanbod-inligting vir graan is geredelik beskikbaar in die wêreldmark,
maar soortgelyke verwerkte inligting vir die Afrika- en die Suid-Afrikaanse mark is onvolledig. Daar is
geen ander formele bron van verwerkte inligting anders as dit wat deur Graan SA voorsien word nie.
Dit behels die insameling, volgehoue navorsing en vertolking van inligting vir die plaaslike bedryf.
Die markinligting wat gratis deur Graan SA beskikbaar gestel word, word deur plaaslike en
internasionale maatskappye en organisasies erken.
Sosiale maat k plike ve antwoordelikh id
Corporate s cial responsibility
Die markinligting
wat gratis deur
Graan SA beskikbaar
gestel word, word
deur plaaslike en
internasionale
maatskappye en
organisasies erken.