Kennisgewing van die jaarkongres van graan sa
Notice of the annual congress of grain sa
21
Notice is hereby given that the Annual
Congress of Grain SA will be held on
Wednesday and Thursday
5 & 6 March 2014
Kennis geskied hiermee dat die
Jaarkongres van Graan SA gehou sal
word op Woensdag en Donderdag
5 & 6 Maart 2014
Ingevolge Artikel 24 van die Grondwet is die funksies van die Kongres:
Oorweging, bespreking en goedkeuring van die finansiële jaarstate, ouditeursverslag en jaarverslag
van Graan SA;
Die verkiesing van ‘n Voorsitter, Visevoorsitter en Hoofbestuurslede;
Die aanstelling van ouditeure en goedkeuring van hulle vergoeding; en
Die behandeling van enige ander sake wat as spesiale sake geag word.
Die volgende word hiermee aan die Kongres voorgelê:
1. Verslag deur die Hoofbestuur oor die werksaamhede van die Organisasie.
2. Finansiële jaarstate.
3. Onder aparte omslag, die notule van die vorige Kongres van Graan SA en die sakelys vir die
verrigtinge van die huidige Jaarkongres van Graan SA.
In accordance with Article 24 of the Constitution the functions of Congress are:
Consideration, discussion and approval of the annual financial statements, auditor’s report and
annual report of Grain SA;
The election of a Chairman, Vice-chairman and the Executive Members;
The appointment of auditors and approval of their remuneration; and
The handling of any other matters that are regarded as special matters.
The following is hereby submitted to Congress:
1. Report by the Executive regarding the activities of the Organisation.
2. Annual financial statements.
3. Under separate cover, the minutes of the previous Annual Congress of Grain SA and the agenda of
the current Annual Congress of Grain SA.
JF de Villiers
UITVOERENDE HOOFBESTUURDER
JF de Villiers
CEO
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...168