16
Report on corporate governance
Verslag oor korporatiewe beheer
Background and reporting
Sustainability
Agtergrond en verslagdoening
Volhoubaarheid
The King III report on corporate governance was necessitated by the new Companies Act. As a non-
profit organisation, Grain SA highly values compliance with King III. King III is an ongoing process, and
Grain SA uses the annual report as an opportunity to provide readers with the necessary feedback. The
annual report provides a holistic and integrated view of the achievements of the Organisation compared
to its main objectives, its sustainability and financing.
Grain SA relies on different sources of income, the three most important of which are levies, the
NAMPO Harvest Day and investment returns. It was mentioned before that the collection of levies is
levelling off, and that increasing expenditure is placing pressure on the sustainability of this source. In
2012 the marketing function of Grain SA was expanded to give the necessary attention to the collection
of levies. Although the income for the year did not grow significantly, Grain SA managed to protect the
income under difficult drought conditions in large areas.
The board did identify the risk and established the necessary committee to ensure that the activities of
the Organisation survived on a sustainable level. The establishment of the committee followed a regular
process of meetings by the audit committee to identify and address the risks.
Die King III-verslag oor korporatiewe beheer is genoodsaak deur die nuwe Maatskappywet. As ‘n
nie-winsorganisasie stel Graan SA die waarde van voldoening aan King III hoog op prys. King III is ‘n
deurlopende proses en Graan SA gebruik die jaarverslag as geleentheid om die nodige terugvoer aan
die leser te gee. Die jaarverslag gee ‘n holistiese en geïntegreerde voorstelling van die Organisasie se
prestasie teenoor sy hoofdoelwitte asook die volhoubaarheid en finansiering daarvan.
Graan SA maak staat op verskillende inkomstebronne waarvan die drie belangrikste heffings,
die NAMPO Oesdag asook beleggingsinkomste is. Daar is reeds voorheen genoem dat die
heffingsvordering besig is om af te plat en dat stygende uitgawes die volhoubaarheid van dié bron
onder druk plaas. In 2012 is die Bemarkingsfunksie van Graan SA uitgebrei om die nodige aandag aan
die invordering van heffings te skenk. Alhoewel die inkomste vir die jaar nie wesenlik gegroei het nie,
kon Graan SA die inkomste, onder moeilike droogte-omstandighede in groot gebiede, beskerm.
Die direksie het wel die risiko geïdentifiseer en die nodige komitee daargestel om toe te sien dat die
bedrywighede van die Organisasie volhoubaar voortbestaan. Die stigting van die komitee volg na
aanleiding van ‘n gereelde proses waartydens die ouditkomitee vergader om risiko’s te identifiseer en
aan te spreek.
As deel van die proses het bestuur ook die afhanklikheid van befondsing deur eksterne trusts as ‘n
risiko geïdentifiseer. Graan SA is aktief besig om alternatiewe bronne van befondsing te ontgin, ten
einde die risiko te verminder.
Die NAMPO Oesdag lewer steeds ‘n belangrike bydrae tot die volhoubaarheid van die Organisasie en
die nodige kapitale besteding is aangewend om die doelwit te ondersteun.
Grain SA managed to
protect the income
under difficult
drought conditions
in large areas.
1...,8,9,10,11,12,13,14,15,16,17 19,20,21,22,23,24,25,26,27,28,...168