Uitvoerende Hoofbestuurder
Chief executive officer
15
Grain SA’s core business, namely to make sure that producers can continue to produce profitably,
should not be underestimated. Although the beginning was small, more partners are coming on board,
as Grain SA as an organisation is credible.
Conclusion
A new generation in agriculture is part of the answer to maintain and further expand a sustainable
agricultural sector. The challenge lies in determining the energy to be generated to take the grain
industry to a “new normal”. Perhaps the time for the new South Africa is past, and it is now time for our
leaders to lead to us to the real South Africa. Certain bridges have been crossed, but considerable work
remains to transform the “us” camp and the “them” camp to a “we” camp within which there is sufficient
room for everyone in agriculture.
JF de Villiers
CEO
Landbou moet nou saai in ons nuwe generasie. Nie dat dit in die verlede afgeskeep was nie, maar
die fokus sal aangedraai moet word. Eenheid in landbou is kritiek belangrik en die hervorming van
georganiseerde landbou is ‘n noodsaak vir die toekoms.
Graan SA se kernbesigheid, naamlik om seker te maak produsente kan voortgaan om winsgewend te
produseer, behoort nie onderskat te word nie. Hoewel daar klein begin is, kom daar nou meer vennote
aan boord omdat Graan SA as organisasie oor geloofwaardigheid beskik.
Afsluiting
‘n Nuwe generasie in landbou is deel van die antwoord om ‘n volhoubare landbousektor in stand
te hou en verder uit te brei. Die uitdaging lê opgesluit in watter energie opgewek moet word om die
graanbedryf na ‘n “nuwe normaal” te neem. Dalk is die nuwe Suid-Afrika se tyd uitgedien en het die
tyd aangebreek vir ons leiers om ons na die ware Suid-Afrika te lei. Sekere brûe is al oorgesteek, maar
daar wag nog heelwat werk om die my-kamp en hulle-kamp dinamies te transformeer na ‘n “ons”-kamp
waarbinne daar genoegsame leefruimte vir almal in landbou is.
JF de Villiers
UITVOERENDE HOOFBESTUURDER
Eenheid in landbou
is kritiek belangrik
en die hervorming
van georganiseerde
landbou is ‘n
noodsaak vir die
toekoms.
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...168