Boodskap van die Voorsitter
Message from the Chairman
5
APPRECIATION
WAARDERING
I would like to thank Andries Theron and Victor Mongoato (the vice-chairmen of Grain SA), my fellow
members of the Executive and Management Committee as well as Jannie de Villiers and the Grain SA
personnel for their dedicated and selfless service towards agriculture.
We trust our Almighty God to guide and lead us through the challenges on the future road of agriculture
and we are thankful for His grace.
L Steytler
Chairman
The service level agreements between Grain SA, the government and the Agricultural Research
Council, for the recapitalisation of land reform projects and the training of extension officers, are
already a confirmation of government’s trust in the Organisation and it reiterates that the brave and
innovative leadership decisions of three years ago are now bearing fruit.
Grain SA is excited to continue this positive momentum!
Graag bedank ek vir Andries Theron en Victor Mongoato (visevoorsitters van Graan SA), my mede
Hoof- en Dagbestuurslede asook Jannie de Villiers en die Graan SA-personeel vir hulle toewyding en
onbaatsugtige diens aan landbou.
Ons vertrou dat die Almagtige Vader ons deur die uitdagings op die toekomspad van landbou sal lei
en ons is innig dankbaar vir Sy genade.
L Steytler
Voorsitter
Ander uitdagings wat landbou onvermydelik in die nabye toekoms die hoof sal moet bied, sal van
georganiseerde landbou vereis om te verseker dat dit ‘n vaartbelynde, doeltreffende en relevante
voertuig het om die sektor nuwe hoogtes te laat bereik.
Die strategiese besluit van Graan SA om sy hoofkantoor vanaf Bothaville na Pretoria te verskuif, sowel
as die Organisasie se vestiging en instandhouding van vennootskappe met die regering, insetverskaffers
en produsente, was ‘n geïntegreerde deel van die proses om ons relevansie te verseker.
Graan SA erken sy leierskapsverantwoordelikheid om verdere transformasie in die landbou te
bewerkstellig en om die pad vorentoe gereed te maak deur sy vennootskappe met rolspelers in die
graanbedryf te bevorder en uit te brei.
Die diensvlakooreenkomste tussen Graan SA, die regering en die Landbounavorsingsraad, vir die
herkapitalisering van grondhervormingsprojekte en die opleiding van voorligtingsbeamptes, is reeds
‘n bevestiging van die regering se vertroue in die Organisasie en beklemtoon dat die dapper en
innoverende leierskapsbesluite van drie jaar gelede, reeds vrugte afwerp.
Graan SA is opgewonde om hierdie positiewe momentum voort te sit.
Moenie alle
uitdagings as
bedreigings
beskou nie.
1,2,3,4,5,6 8,9,10,11,12,13,14,15,16,17,...168