SA Graan Oktober 2014 - page 23

21
October 2014
Grafiek 2: Diegemiddelde speengewig van kalwers vanSuid-Afrikaanse vleisraskoeie, volgens
pariteit.
Grafiek 3: Diegemiddeldeouderdomsverdeling vanSuid-Afrikaanse vleisraskoeie.
Grafiek 4: Diegemiddelde erosietempo van vroulikediere in vleisbeeskuddes inSuid-Afrika.
as twee kalwers enminder as nege kalwers
gehad het. Dit is die groep koeie met die
beste vrugbaarheid en wat die swaarste
kalwers speen – dié koeie met die beste
produksieper eenheidsinsette.
Om só ‘ngunstige kuddestruktuur tebereik,
moet produsente toepaslike bestuursprak-
tyke volg:
Selekteer verse op speen- en jaaroud-
ouderdomopgrondvan speengewigen
visuele eienskappe. Gee voorkeur aan
die verskalwers van bewese vrugbare
koeiewat swaar kalwers speen.
Dek meer verse as wat nodig is vir
vervanging en skot alle nie-dragtige
verseuit.
Bestuur dragtige verse om in ‘n goeie
kondisie (kondisiepunt 3 tot 3,5) te kalf.
Oorweeg om verse vroeër as koeie te
dek/laat kalf – dit gee hulle ‘n effens
langer herstelperiode en ‘n beter
herkonsepsienádie eerste kalwing.
Eerstekalf-koeie het ‘n groter voedings-
behoefteasvolwassekoeie–vir laktasie
en vir hul eie groei en ontwikkeling.
Bestuur eerstekalf-koeie só dat hulle in
gewig en kondisie toeneem tydens die
daaropvolgendedekseisoen.
Skot alle koeie wat ligte kalwers speen
uit na afloop vandie laktasieperiode.
Gebruik slegs bullemet goeie teelwaar-
des vir vrugbaarheid en speengewig/
die maternale vermoë om vervan-
gingsverse te teel.
Deur hierdie stappe te volg sal produsente
verseker dat hulle vleisbeeskuddes die
korrekte struktuur het om winsgewende
produksie te verseker.
Vir meer inligting, kontak Charl Hunlun by
051 410 0900of
.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
Adri Smith 2011
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...124
Powered by FlippingBook