SA Graan November 2014 - page 88

November 2014
86
Syngenta-kundiges reisdeur die
landmet hul Fundi Roadshow
A
s deel van Syngenta se Good Growth Plan en die maatskappy
se verbintenis tot produsente, het ‘n span tegniese deskundiges
(of te wel Fundi’s) onlangs aan ‘n vyf weke lange A-Z Fundi Road-
show deelgeneemwat op 1 September afgeskop het en die somer-
graanverbouingsarea deurkruis het.
Produsentehet byhierdie inligtingsessiesdiegeleentheidgehadom
by Syngenta se kundiges, tegniese raad in te win oor hoe om die
bestemoontlikeoesopbrengste tebehaal.
Inooreenstemmingmet dieverbintenisomwêreldvoedselsekerheid
en volhoubare landbou te bevorder, het Syngenta ook met hierdie
inligtingsessie die boodskap van die Good Growth Plan aan die
Suid-Afrikaanse landbougemeenskapoorgedra. Dieplanweerspieël
Syngenta se oortuiging dat landbouproduktiwiteit moet toeneem
om ‘n wêreldbevolking te kan onderhou wat tans teen 200 000 per
daggroei.
Syngenta het homself ten doel gestel om die gemiddelde produk-
tiwiteit van die wêreld se vernaamste landbouprodukte met 20%
te verhoog sonder ommeer grond, water of insette te gebruik. Ná
jaresenavorsingenontwikkeling (N&O)hetSyngentanoudieweten-
skaplike bewyse dat sy geïntegreerde oesbeskermingsprogram,
mielieopbrengstemet gemiddeld 950 kg/ha verbeter, vergelekemet
‘n standaardprogram.
“Ons glo dat as ons ons planeet vir die toekoms wil bewaar, dit
noodsaaklik is dat meer voedsel verbou moet word sonder om
meer insette, soos chemikalieë en water, te gebruik,” sê me Linda
van der Merwe (hoof van kliëntebemarking by Syngenta Suid-
Afrika). “Ons het al met rasse skrede gevorder ten opsigte van alle
graanoeste, soos mielies, sonneblom, koring en sojabone asook
ander groentegewasse en aartappels.
“Een van Syngenta se sterkste punte in Suid-Afrika, is ‘n plaaslike
N&O-span wat produkte onder plaaslike omgewingstoestande ont-
wikkel en op die proef stel. Ons span het die plaaslike kundigheid
en ondervinding om produsente van raad te voorsien,” sê Van der
Merwe verder.
“Produsente wat voor stygende insetkoste te staan kom, het
toegang nodig tot nuwe tegnologie wat betref saadbehandeling
PROMOSIE-ARTIKEL
DUPREEZKRITZINGER,
Syngenta
1: ‘nGroepprodusenteontvanghulleAgriSafe-uitbetalings bydie Frankfort Fundi-dag.
2:MiddelburgAgriSafe: IanMansfield (hoof: Verkope, SyngentaSuid-Afrika), R.A. Peach (produsent) enChristoPrinsloo (Oosvaal Landbou).
3:MiddelburgAgriSafe: IanMansfield, DesmondHyman (SIS Farming) enTjaart Knoetze (Oosvaal Landbou).
1
2
3
DieSyngenta Fundi’smaakgereed vir produsenteopErmelo.
1...,78,79,80,81,82,83,84,85,86,87 89,90,91,92,93,94,95,96,97,98,...100
Powered by FlippingBook