SA Graan November 2014 - page 79

77
November 2014
draad gebruik te maak. Houtsparre kan self gemaak word of
gekoopte sparre kan in die veld geplant word waar die draadmoet
kom. Dit vergemaklik die span van die draad elke keer as die kamp
bewei word.
Elke kamp behoort afsonderlik geëvalueer te word om te bepaal
hoe om dit te verdeel. Voorbeelde van die verdeling word in
Figuur 1
en
Figuur 2
getoon. Die plaas moet kamp vir kamp
deurgegaan word om die verdelings te beplan. Poog om die
verdelings van die waterpunt af te doen sodat dieselfde waterpunt
vir ‘n aantal kampies gebruik kanword. Dit bespaar verdere kosteen
is indiemeestegevallemaklik haalbaar.
Vir die hoëdrukbeweidingstelsel sal die kampe ongeveer een vyfde
van die tropgrootte wees, met ander woorde vir ‘n koeitrop van
100 koeie moet die kampgroottes hoogstens 20 ha groot wees.
Die beweidingstyd per kamp moet ongeveer 10 tot 14 dae wees
voordat diediereonttrekmoet word.
Hoemeer diereper hektaar nou in ‘nkampgeplaasword (dus kleiner
kampies), hoe meer ekstreem is die beweidingstelsel. Die uiterste
gebruik van ultrahoëdrukbeweiding is waar die koeie in ‘n strook
van ongeveer 50 m - 80 m breed, vir ‘n bepaalde periode geplaas
wordomal diemateriaalweg tewei.Hierbehoort diediereongeveer
elke uur aangeskuif te word in die strook om by die nuwe weiding
uit te kom.
‘n Gemaklike bestuurstelsel moet egter opgestel word wat by die
plaas en sy aktiwiteite sal inpas. ‘n Werkbare stelsel is kampies
wat só groot is dat die veelading/kamp ongeveer 30 diere/ha is.
1: Die trapeffekopgrond.
2:Goeie, vrugbaregrondmet baieplantwortels.
3: Sodradieplantmateriaal allesweggewei is,worddiebeestenadie volgendedeel vandie kampgeskuif. Sorgmoet gedraworddat allemateriaal
benut is voordat diebeestegeskuifword.
1
3
2
1...,69,70,71,72,73,74,75,76,77,78 80,81,82,83,84,85,86,87,88,89,...100
Powered by FlippingBook