SA Graan November 2014 - page 81

79
November 2014
Verskeie navorsers het aangetoon dat daar ‘n baie hoë korrelasie
bestaan (0,60) tussen die pelvisgrootte van bulle en verse – met
ander woorde seleksie vir pelvisgrootte by bulle sal dus groter
pelvisse tot gevolghêby hul vroulikenageslag.
Die erfbaarheid van pelvisgrootte varieer
van 0,36 - 0,99met ‘ngemiddeld van 0,61.
By die bepaling van pelvisgroottemoet die
volgende ingedagtegehouword:
Doenbepalingopdieselfdeouderdom.
Dieremoet onder dieselfde voeding- en
fisiologiese toestandewees.
Die pelvisgrootte van bulle is op die-
selfde ouderdom kleiner as dié van
verse.
Dit is veral die breedte van die pelvis
wat belangrik is.
Dit is belangrik dat diere met klein pel-
visse uitgeskot moet word en dat daar
nie direk vir diere met groot pelvisse
geselekteermoet wordnie.
Pelvisse kan met die hand gemeet word,
maar dit is meer akkuraat om een van die
pelvismeters, soos aangetoon in
Figuur 2
,
te gebruik. Die Rice-pelvismeter is in Suid-
Afrikabeskikbaar.
Opsomming
Bogemelde gerieflikheidseienskappe is
maar drie aspektewaaraanbeesprodusente
aandag kan skenk om arbeid en koste te bespaar en die lewe oor
die algemeen ‘n bietjiemakliker vir hulself temaak. Gee dus aandag
daaraan, maar behou asseblief perspektief oor die belangrikheid
daarvan.
Figuur 2: Voorbeelde vanpelvismeters.
Dit beteken dat die diere elke dag na ‘n nuwe kamp verskuif word.
Vir ‘n trop van 400 koeie, sal die kampe dan ongeveer 15 ha groot
moet wees. ‘n Wawielstelsel is baie effektief waar die water in die
middel van die kampe is en die koeie elke dag na ‘n nuwe kamp
verskuif word.
Dit is belangrik om te onthou dat hierdie slegs riglyne is en dat elke
plaasseperiodevanbeweidingvandievolgendeplaass’nsal verskil.
Stap 3: Beweidingsiklusse
Sodra die kampe beplan is en die sparre op hul plek (opsioneel)
ingeplant is, kandiedraadgespanword indieeerstekampwatbewei
moet word. Sorg dat die diere vir die eerste paar dae voortdurend
onder toesig is, aangesien hulle aan die stelsel en elektriese draad
gewoond moet raak. Maak ook seker dat die elektriese toestel
(
energiser
) goed gegrond is sodat die krag deurentyd sterk bly. Die
beestemoet weet diedraad skop as hulledaaraan raak.
Sodra die plantmateriaal alles weggewei is, word die beeste na die
volgende deel van die kamp geskuif. Sorg moet gedra word dat
allemateriaal benut is (
Foto 3
) voordat hullegeskuif word.
Gevolgtrekking
Soos wat die huidige landboutoestande nou daar uitsien, sal elke
produsent, of hy saai of met beeste boer, sy plaas so volledig as
moontlikmoet benut. Daarmag niemeer ‘n enkele hektaar onbenut
lê nie, want die winsgewendheid is net nie meer goed genoeg
nie. Daarom is ‘n beweidingstelsel soos die een wat hier onder
bespreking is, vanwaarde.
Die belangrikheid van goeie veld is vir ‘n veeprodusent onaanveg-
baar. Sorg behoort dus gedra te word dat elke veeplaas so doel-
treffend asmoontlik bestuur word. Maak die beste van jou plaas en
vee sodat hulleophullebeurt vir jou sal kan sorg.
Vir enige navrae in hierdie of enige ander verband, kontak
HennieduToit by 084 515 6817of
Bronnelys
Gekoördineerde voorligtingsaksie. 1987. Beplanningsriglyne vir die veeboer.
Harvey, K. 2014. Persoonlikemededelings.
Jooste, Chris. 2003. Voorkom “droogtes”met veldbestuurstelsel.
Landbou.com
.
Tainton, N.M. 1981.
Veld andpasturemanagement inSouthAfrica
.
Zietsman, J. 2011.
Drukbeweiding
.
Veldbestuur verbeter veldkwaliteit
1...,71,72,73,74,75,76,77,78,79,80 82,83,84,85,86,87,88,89,90,91,...100
Powered by FlippingBook