SA Graan November 2014 - page 92

R1 000 ryker – danksy Sasol Nitro. Baie geluk
aan Piet Lombard van Elsenburg, wie se foto
van windlaaiers in ‘n weidingsland, ‘n eerste
plekbehaal het.
AKTUEEL
Fotokompetisie
Tik-tok – tyd raakmin!
K
omaan, opskud! Die tyd raak min as jy nog vir hierdie jaar
se
SA Graan
/Sasol Nitro fotokompetisie wil inskryf. Die
kompetisie vir hierdie jaar, met die tema “Moderne landbou
in aksie”, loop inDesember ten einde.
Agtergrond oor die kompetisie
Die
SA Graan
/Sasol Nitro fotokompetisie vir amateurfotograwe is
in 2008 in dié tydskrif geloods. Dit het gegroei vanaf ‘n idee tot ‘n
gerekende kompetisie in landbou inSuid-Afrika.
Diemikpunt was om foto’s uit die hele land
se graanproduserende gebiede te ontvang,
soos gesien uit die oog van die produsent
– dus ons lesers se blik op landbou,
afgeneemopdie landof uit diebakkie.
Jaarliks loop die kompetisie vanaf die
Januarie- tot die Desember-uitgawe;met ‘n
prysoorhandigingsfunksie wat vroeg in die
volgende jaar plaasvind.
‘n Unieke tema word aan elke jaar se kom-
petisie gekoppel. Die jaartema sorg vir ‘n
interessante nuwe blik op landbou in Suid-
Afrika, soos gesien deur ‘n kameralens. Die
temas tot dusver, was:
2008 – Landbou inSuid-Afrika
2009 –Graan- enoliesadeverbouing
inSuid-Afrika
2010 –Opdieplaas
2011 –Diversifikasie in landbou
2012 –Die seisoene in landbou
2013 –Diemens in landbou
2014 –Moderne landbou in aksie
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
In die derde plek is Lizette Nel, van Groblersdal, se foto “Giftoediening met ‘n John Deere-
spuittrekker.”
3
de
PetroSutherland, vanHopetown, se fotobehaal ‘n tweedeplek. “Windturbines lewer ‘nwaarde-
volle bydrae om aan die toenemende elektrisiteitsbehoeftes te voorsien en om omgewingsbe-
soedeling te verminder, veral inmoderne landbou.”
2
de
November 2014
90
1...,82,83,84,85,86,87,88,89,90,91 93,94,95,96,97,98,99,100
Powered by FlippingBook