SA Graan November 2014 - page 87

Yara bevorder
landboutegnologie
I
nligtingstegnologie het voorwaar elke aspek van ons lewens
geïnfiltreer. Ons leef in ‘n era waar tegnologiese ontwikkeling
ons help om daaglikse take en uitdagings vinniger en makliker
op te los. Dit is wel soms moeilik vir die landbouprodusent wat
wydverspreid en dikwels in die meer afgeleë streke van die land
woonombaat te vindby sulke innovasie.
Yara wil egter hierdie grense oorskry en het sodoende hul
wetenskaplike navorsing met meer as ‘n eeu se spesialiservaring
in landbou geïntegreer om die revolusionêre CheckIT-toepassing
(
app
) te ontwerp. Yara wil hê die produsent moet waarde vind by
baanbrekertegnologie deur raad en gegronde aanbevelings tot op
eiewerf tebring.
Vandat die CheckIT-toepassing beskikbaar is, is die toepassing
al vele keer ter wêreld afgelaai en tans is Suid-Afrika vyfde op die
wêreld se aflaailys, kort agter Duitsland.
Die voortdurende sukses van Yara se CheckIT-toepassing, wat
gratis beskikbaar is, het daartoe gelei dat hulle dié toepassing
onlangs nog verder verbeter het. Verskeie nuwe gewasse is nou
op CheckIT beskikbaar en het sodoende tegnologies gevorderde
landboubystand selfsmeer toepaslik gemaak.
Produsente was nog altyd met die keuse in die gesig gestaar:
Omhels tegnologie of gaan voort met tradisionele metodes.
Gemoderniseerde stelsels het oor die jare dramaties ‘n produsent
se vermoë om opbrengste te optimaliseer asook dreigende faktore
te verhoed, verbeter.
Met CheckIT het die produsent kitstoegang tot inligting oor
gewasse asook ‘n fotodatabasis wat dit maklik maak om fisiese
gewasgebrekskenmerke te identifiseer. Produsente wat verkies
om nie deur middel van die foto-filter die gebreksoorsprong
te identifiseer nie, kan soek volgens simptome, vermoedelike
simptomeof waar die simptomeopdiegewas voorkom.
Die toepassing sit onmiddellik antwoorde oor gewasgebrekke binne
dieprodusent sebereik en identifiseer nutriëntgebrekke.
Sodra die gebrek bepaal is, word daar ook inligting verskaf oor hoe
die gebrek die gewas affekteer, watter grondtipes meer geneig is
daartoe en faktorewat die toestand sal laat versleg. Die toepassing
maak dan ook gewasspesifieke bemestingaanbevelings en bied rig-
lyneomdiehuidigeprobleem indie volgende seisoen te voorkom.
Hierdie toepassing asook die foto-databasis, word op ‘n slimfoon of
tablet gestoor, wat verseker dat die produsent die toepassing met
vinnige toegang kan gebruik. CheckIT laai vinnig af, selfs in areas
met swak ontvangs, juis omdat dit ontwikkel is vir aanwending in
landelikegebiede.
Om die CheckIT-toepassing af te laai, besoek gerus jou betrokke
toepassingswinkel (
app store
) en sluit die woord “Yara” in jou
soektog in.
Dieverbeterdegewasreeks lui soosvolg:Mielies, lusern, soetrissies,
kanola, sojabone, aarbeie, kleingraan, appels, sonneblom, sitrus,
druiwe, kopkool, tamaties, blaarslaai, aartappels en katoen.
OPPLAASVLAK
Bemesting
85
D
it is al in die 1930’s wetenskaplik bewys dat kieme en kankerselle
deur resonansiegolwe vernietig kanword en dit kan virmens en dier
aangewendword.
Met die spesiale antenna-mat word die instrument byvoorbeeld op ’n koei
wat mastitis het se rug gedrapeer.Varkprodusente gebruik dit met groot
sukses in varkhokke om die mortaliteit van klein varkies dramaties te ver-
minder.Dit is uitstekend om perdesiekte te beheer.
’nGewone resonator (soos opdie foto)met ’n ingeboude battery kos slegs
R6 100.Hierdie instrument betaal homself binne ’n paarmaande.
Besoek die volgendewebwerwe virmeer inligting:
en
of skakel Gerrie Smit van RifeHealth by 082 880 7637.
www.
infowo
rks
iz
.b
Dien daardie siektes
’nnekslag toe!
JEANNINE BOEZAART,
vir Yara
1: DieCheckIT-toepassing asookdie foto-databasis,wordop ‘n slim-
foonof tablet gestoorwat verseker dat dieprodusent die toepassing
met vinnige toegang kangebruik.
2: Verskeienuwegewasse is nouopCheckITbeskikbaar enhet
sodoende tegnologies gevorderde landboubystand selfsmeer toepaslik
gemaak.
1
2
Produk-inligting
1...,77,78,79,80,81,82,83,84,85,86 88,89,90,91,92,93,94,95,96,97,...100
Powered by FlippingBook