SA Graan November 2014 - page 78

November 2014
76
Veldbestuur
I
n die vorige uitgawe is die voordele van hoëdruk- en ultra-
hoëdrukbeweiding vir die veeprodusent en syweidingbespreek.
Aangesien die veeprodusent sy veevertakking moet evalueer
omwinsgewendheid tebepaal, kan veranderings noumaklik aan
dieweidingsbestuur aangebringword om dit so effektief asmoont-
lik te kry.
In hierdie uitgaweword die invloedwat hierdie beweidingstelsel op
diegrondhet, bespreek asook hoeomdit te implementeer.
Invloed van ultrahoëdrukbeweiding
op die grond
Hierdie beweidingstelsel het ‘n definitiewe invloed op die grond en
die bewaring daarvan. Aangesien die veelading so hoog is (tot ‘n
ekwivalent vansowat 5000diere/ha), isdaar ‘n trapeffekopdiegrond.
Die grond se harde bolaag word losgetrap voordat die diere die
kamp verlaat,met die volgende resultate:
Dieharde korswordopgebreek,watwaterafloop tot ‘nminimum
beperk.
Die los bogrond is nou ontvanklik vir waterindringing en deur-
lugtingwat baie voordelig is.
Die grond is nou ‘n saadbed waar baie nuwe grassaad wat in
die grond voorkom in die komende groeiseisoen sal ontkiem
en nuwe plante vormwaar daar oorspronklik kaal kolle voorge-
komhet.
Die plaaseienaar het ‘n sosiale verpligting om sy plaas op te pas en
te ontwikkel vir die nageslag. Om dit ten volle te bereik, is dit nodig
om die plaas vertikaal te verbeter of ontwikkel. Soos die bogrond
verbeter, sal die mikroörganismes in die grond ook vermeerder en
erdwurms sal terugkeer. Al hierdie faktore bringmee dat die grond
toenemend vrugbaarderword.
Hoedieperhierdievrugbare laag is,hoehoërsaldieveldseproduksie
van gras wees en hoe hoër sal die drakrag word. Die invloed van
droogtes sal ook kleinerweesmet vrugbaarder grond.
Implementering van die stelsel
Elke plaas se implementering sal anders daar uitsien aangesien die
plaasuitleg, kapitaal beskikbaar, hoeveelheid koeie en ander faktore
vanplaas tot plaas verskil. Die beginsel vanhoe dit geïmplementeer
word, word in hierdie artikel aangespreek sodat produsente dit
moeitevry kangaan toepas.
Stap 1: Keuse van stelsel
Die eerste keuse wat die produsent moet maak, is om te bepaal
watter stelsel gevolg gaan word. Sal dit slegs hoëdrukbeweiding
(klein kampe) of sal dit ultrahoëdrukbeweiding (stroke in ‘n kamp)
wees wat geïmplementeer word? Hierdie keuse sal die verdere
stappewat volg, beïnvloed.
Stap 2: Aantal kampe beskikbaar
Die aantal kampe en die groottes daarvan, sal die implementering
van hierdie stelsels beïnvloed asook die keuse van of nuwe draad
gekoopmoetwordenof daar van ‘nelektriesedraadgebruikgemaak
gaan word. Dit is baie duur om draad en pale aan te koop, maar
hierdie struikelblok kan deels oorkom word deur van ‘n elektriese
OP PLAASVLAK
Hoëdrukbeweiding /Ultrahoëdrukbeweiding /Weiding
Diere
verbeter veldkwaliteit
–Deel 2
HENNIEDU TOIT,
hoofveekundige, NWK Landboubestuursdienste
Figuur 1 en Figuur 2: Elke kampbehoort afsonderlikgeëvalueer tewordom tebepaal hoeomdit verdeel. Voorbeelde vandie verdelingword indie figure
getoon.
1...,68,69,70,71,72,73,74,75,76,77 79,80,81,82,83,84,85,86,87,88,...100
Powered by FlippingBook