SA Graan November 2014 - page 89

87
November 2014
Definisie van
Fundi: “Afgelei van
dieNguni woord
‘umfundi’ wat
leermeester, kenner
of ekspert beteken”.
en oesbeskerming om hul beleggings te beveilig en oesopbrengs
te verbeter. Ons werk ten nouste saammet produsente om oesop-
brengs te verhoog; skadewat onkruid, patogene en peste aanrig, te
bestuur; enhoër opbrengste te verkry,” aldusVanderMerwe.
Benewens die feit dat produsentemoet verseker dat hulle die beste
opbrengste lewer, moet hulle ook na oplossings kyk wat hulle teen
markwisselvalligheid kan beskerm. Syngenta se AgriSafe™ is so ‘n
meganisme. AgriSafe is ‘nunieke verskansingsmeganismewat deur
diemaatskappybekendgestel is asdeel vandieA-Z™geïntegreerde
opbrengs- en risikobeskermingsmodel virmielieprodusente.
Diewaarde van Syngenta-aankope, uitgedruk in ton, word verskans
met ‘n vasgestelde termynprys vir witmielies. Hierdie jaar het
Syngenta sowat R37miljoen aanmeer as 400 produsente uitbetaal,
wat weermet hulle kontantvloei kan help. Tydens die Fundi-dae het
Syngentapromosietjeksaanprodusenteoorhandigwat dieafgelope
seisoen aandieAgriSafe-inisiatief deelgeneemhet.
DieFundi-dae isafgesluitmet ‘ngesamentlikebraai, terwyl gelukkige
trekkings vanSyngentademonstrasieproduktegedoen is.
Suid-Afrikaansemielieprodusentemoet
optree om dalende pryse te bekamp
In ‘n onlangse verklaring het Van derMerwe verder genoem dat die
Suid-Afrikaanse mielieprodusente oesprysverskansingstrategieë
sal moet implementeer, tesame met ‘n fokus op die verbetering
van oesopbrengste, indien hulle die risiko’swil bestuur wat met die
wisselvalligemielieprys gepaardgaan.
Symeen dat talle Suid-Afrikaansemielieprodusente bekommerd is
oor die skerp ommeswaai in mieliepryse gedurende die laaste ses
maande. “Die mielieprys is onder druk en daar is tans geen tekens
dat dit binnedie volgende 18maandegaan verbeter nie,” sê sy.
“Produsente sal die risiko wat dit vir hulle winsgewendheid
inhou, moet bestuur deur ‘n holistiese benadering wat verskan-
singstrategieë insluit asook gevorderde oesbeskerming, om
opbrengste te optimaliseer.” Gemiddeld 10 - 11miljoen tonmielies
word jaarliks op 2,7 miljoen hektaar grond in Suid-Afrika verbou.
Hierdie jaar se oes was ‘n rekord 13,5miljoen ton, en dit is een van
die redeswaarompryse in 2014onder soveel druk geplaas is.
4: Piet Retief AgriSafe: IanMansfield, Ralf Küsel
(Küsel Farming) enPietNieuwenhuizen
(FarmersAgri-Care).
5: ‘nGroepprodusenteontvanghulleAgriSafe-
uitbetalings opHoopstad.
6: Produsente vandieBothaville-omgewing
ontvanghulleAgriSafe-uitbetalings tydens
Syngenta seonlangse Fundi-sessies.
4
6
5
1...,79,80,81,82,83,84,85,86,87,88 90,91,92,93,94,95,96,97,98,99,...100
Powered by FlippingBook