SA Graan Mei 2014 - page 66

Mei 2014
64
OP PLAASVLAK
Koring /Gesertifiseerde saad / Teruggehoude saad
Saad
Is koringsaad te duur?
K
oringsaad is teduur. Of isdit regtig?Het jy al die sommetjie
gemaak?
Koringproduksie in Suid-Afrika het die afgelope paar jaar
skerp afgeneem...Van net onder ‘n miljoen hektaar sowat 15 jaar
gelede tot ‘n skamele 500 000 ha verlede jaar. Hiervan is slegs
ongeveer 90 000 ha in die Vrystaat aangeplant. Tot onlangs toe nog
het die Vrystaat sowat 50% van die totale koringoes in Suid-Afrika
gelewer. Vandag maak dit maar ‘n baie klein persentasie van die
totaal uit.
Hoekom daal koringproduksie in Suid-Afrika? Hierdie onderwerp is
al tot vervelens toebespreek eneen vandiegrootsteuitdagingswat
telkemale ter sprake kom, is dat diewinsgewendheid van koring net
niemeergenoeg isnie.Diehandjievol koringprodusentewatwel nog
bereid is om hul hand aan hierdie risiko te waag, maak allerhande
planne om koste te bespaar. Een daarvan is natuurlik om saadkoste
te bespaar deur saad van die vorige seisoen te plant, maar is dit
werklik ‘nbesparing?
Ons het gaan kyk wat die besparing in rand-en-sent-waarde is
wanneer teruggehoude saad geplant word teenoor dieselfde pro-
duksie vangesertifiseerde saad.
Wat is gesertifiseerde saad?
Gesertifiseerde saad is saad wat aan streng fisiese en genetiese
vereistesmoet voldoen. Die Suid-AfrikaanseNasionale Saadorgani-
sasie (SANSOR) is die organisasiewat ingevolge die voorskrifte van
diePlantverbeteringswet (Wet53van1976)aangewys isomdieSuid-
Afrikaanse saadsertifiseringskema toe tepas en te administreer.
Gedurende hierdie proses word verpligte landinspeksies op
verskillendegroeistadiadeurSANSOR-saadinspekteursuitgevoeren
die landeword gemonitor vir suiwerheid asook vir enige afwykings
ANNELIE BARNARD,
LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Grafiek 1: Ontkiemingspersentasie van gesertifiseerde saad in vergelyking
met gesonde, onbehandelde teruggehoude saad, beskadigde onbehan-
delde teruggehoude saad en teruggehoude saadwatmet ‘n saadbehande-
lingsmiddel behandel is.
Grafiek 2: Opkomspersentasie vangesertifiseerde saad in vergelykingmet
gesonde, onbehandelde teruggehoude saad, beskadigde onbehandelde
teruggehoude saad en teruggehoude saad wat met ‘n saadbehandelings-
middel behandel is.
1: Gesertifiseerde saad word onder streng kwaliteitsbeheer geprodu-
seer en volgens die voorskrifte vandiePlantverbeteringswet opgeserti-
fiseerde landegeplant.
2 en 3:Opkoms van koringsaailinge.
4: Koringsaad word met saadbehandelingsmiddels behandel om onder
andere saadgedraagde siektes tebeheer.
5 en 6: Kontaminasie met onkruidsaad kan lei tot langtermyn-onkruid-
probleme. Baiegevalle vanonkruidproblemehet juis ontstaan as gevolg
van swak saadkwaliteit en het al tot so ‘nmate uitgebrei dat dit bykans
onmoontlik is om te beheer. Hier is voorbeelde vanwildehawer en raai-
gras in ‘n koringland.
7: ‘nVoorbeeld van ‘n landwatmet teruggehoude saadgeplant is.
2
5
6
7
4
3
1
1...,56,57,58,59,60,61,62,63,64,65 67,68,69,70,71,72,73,74,75,76,...100
Powered by FlippingBook