SA Graan Mei 2014 - page 58

Mei 2014
56
v
rotpootjie kom redelik algemeen onder skape in Suid-
Afrika voor. Die Merino en verwante skaaprasse blyk
meer vatbaar te wees vir vrotpootjie as vleisrasse soos
dieRomney. Geen skaaprashet volledigeweerstand teen
die siekte nie. In elke skaapras is daar diere wat meer
weerstandbiedas ander endit blykoorerflik tewees. Die
weerstand houwaarskynlik verbandmet die struktuur van die hoef
endiematewaarindiedier se kloutjies oopsperwanneer hy loop.
Oorsaak
Die bakterie
Dichelobacter
(
Bacteroides
)
nodosus
veroorsaak
vrotpootjie. Vrotpootjie kom meer voor in die teenwoordigheid
van veral die witbankrotwurm (
Strongyloides papillosus
) wat deur
die pote se vel dring en steekplekke by die pote wat deur grasse
(byvoorbeeld kikoejoe-stekels) veroorsaakword.
Oordraging
Skapewat van vrotpootjie-aanvalle herstel het, kandie kiem tot drie
jaar inhulpotedra.Hierdiedraerdieredienas ‘nbronvanbesmetting.
Kieme kan tot tweeweke inbesmette kampe voortbestaan.
Oordragingvan kiemegeskieddeur kontakmet besmettemodder of
gras. Aanhoudende nat toestande is nodig vir verspreiding van die
kieme. Gereelde besproeiing van weiding waar die skape loop kan
ook toestande skepwat gunstig is vir die voorkoms en verspreiding
van die kieme.Waar toestande die siekte begunstig, kan vrotpootjie
vinnigdeur die kudde versprei.
Siektetekens
Gewoonlik raak ‘n hele aantal skape in die trop tegelyk mank. Die
skape loopkruppel, staanophulleknieëenbaiegaanselfs lê.Weens
die pyn vreet die aangetaste skapeminder en dit lei tot verlies van
kondisie enwolgroei.
Een tot al vier pote kan aangetas word. Die vel tussen die kloutjies
vertoon rooi en is klam. Dieweefsel tussendie kloutjies isopgeswel,
daar is ‘n onwelriekende reuk en dit is grysgeel en smetterig. Die
hoef raak sag en verkrummel. Die aangetaste kloutjies is warm,
pynlik en raakmettertydmisvorm.
Die toestand kan tot sweerklou enpermanentemankheid lei.
Voorkoming en beheer
Entstowwe kan met redelike goeie welslae gebruik word. Die
entstowwe moet herhaaldelik toegedien word en die immuniteit
wat ontwikkel, duurnie lanknie. Raadpleegdieveeartsoorbeson-
derhedeaangaandedie immuniseringsprogramvir vrotpootjie.
Snydie skape sepotegereeld voor die vrotpootjieseisoen.
Laat die skapeweekliksvir een tot tweeminute in ‘nvoetbadvan
5% formalienof 10% sinksulfaat staan. Sorgdat net die kloutjies
van die skaap nat word. Verseker dat die skape se pote skoon is
voordat hulle indie voetbadgaan staan.
Skapemoet sovermoontlikvanmodderigedeleweggehouword.
Hou skape tweeweke lankweg van kampewat besmet is.
Aangetaste skape moet afgesonder word en nie in die trop
toegelaat wordnie.
Verseker dat daar nie draerskape aangekoop word nie. Moenie
behandelde skapeonmiddellik ingesonde troppe terugplaasnie.
Raadpleeg die veearts oor die behandeling van die siek skape
met antimikrobiesemiddels en ander geneesmiddels.
Vir meer inligting, kontak dr Jan du Preez by 012 843 5600 of
.
OP PLAASVLAK
Diere
Watbehelsvrotpootjie?
JANDUPREEZ,
besturende direkteur: Instituut vir Suiweltegnologie
WILDFAKTOR
Vee- en
Reeks
1: Vrotpootjieby ‘n vers. Diepoot is geswel, pynlik enwarm.
2: Vrotpootjiebemoeilikdie loop-aksie van skape.
3: As skape begin kruppel loopmoet hulle verseker behandeling kry.
Raadpleegdie veearts.
4: Bokke en skapemoet gereeld nagegaanword, verkieslik elke dag,
om vrotpootjiebetyds tediagnoseer en terapie tegee.
5: Vrotpootjie by ‘n skaap. Weens die pyn en inflammasie vreet die
skaapminder en lei dit tot verlies aan kondisie.
1
2
5
3
4
1...,48,49,50,51,52,53,54,55,56,57 59,60,61,62,63,64,65,66,67,68,...100
Powered by FlippingBook