SA Graan Mei 2014 - page 65

Virpartyvanons isditdie strelende
klankevan ’nmelodieof die skoonheid
van ’n sonsopkoms inAfrikawatdie
lewebetermaak.
VirKynochbetekenditomprodukte teontwikkelwat
onsprodusentevoorsienvan innoverende tegnologieë
watdiewerkingvanbemestingengewasseverbeter.
Onsnoemdit“verbeterdedoeltreffendheiddeur innovasie”-
diekernvanalleswatonsdoen.
Onsdoendit sodat jyuitstekendeopbrengsteen
verbeterdewinstekangeniet,wantdit sal jou toelaat
om te fokusopditwat jou lewenskwaliteit verbeter.
Kynoch
–verbeterdedoeltreffendheid
deur innovasie.
Farmisco (Edms)Bpk.
h/aKynochFertilizerReg.Nr. 2009/0092541/07
0113172000 |
|
A10312/SAG
vir jou? ...
behoefte te voorsien. Oor die afgelope drie
seisoene het kanolaverbouing baie veld in
dieWes-Kaapgewenenhet verlede seisoen
‘n toename van 22 000 ha net in die Suid-
Kaapgesien.
In die veld is daar reeds aanduidings dat
die aantal hektare onder gars nogmeer kan
afneem oor die volgende jaar of twee en
omgeskakel kan word na kanolaproduksie.
Die rede hiervoor is die feit dat daar slegs
een koper vir gars is en die produsent slegs
‘n prysnemer is. Gekoppel aan die feit dat
daar baie keer ook gedurende die seisoen
afwaartse aanpassings deur die koper
gemaakword op die hoeveelheidmoutgars
wat gelewer mag word deur ‘n spesifieke
produsent, beteken dit dat so ‘n produsent
dandaardiemoutgarswat oor is teen ‘n laer
prys as dierevoedingmoet verkoop.
Aan die anderkant word die Wes-Kaapse
produsent ook in sy inkomste uit koring-
produksie gestrem deur die liggingsdif-
ferensiaal. Vir baie van die produsente
het die liggingsdifferensiaal nou een van
sy grootste insetkoste geword. Die dif-
ferensiaal is betaalbaar op alle koringgrade
gelewer vanuit dieWes-Kaap.
Die insluiting van gewasse soos kanola en
korog vir biobrandstowwe in dieWes-Kaap
sal grootliks afhang van die prys wat die
produsent vir die produk kan kry. Indien dit
‘n lewensvatbare prys vir die produsent is,
behoortbiobrandstofgewasverbouing indie
Wes-Kaapvinnig tegroei.Daarsal egterbaie
noukeurig na die prys gekyk moet word,
want as die produsent meer kan kry om
biobrandstofgewasse te verbou as wat hy
byvoorbeeld vir sy B3-graad koring kan kry,
sal baie dit oorweeg om dalkminder koring
of gars te verbou, aangesien ‘n gewas soos
korog minder insetkoste as koring en gars
het. Deur die pryse vir biobrandstof reg te
bestuur kan die algemene debat van “food
versus fuel” gesystapword.
Die kwessie van biobrandstof is vir die
Wes-Kaapse Departement van Landbou
belangrik, veral ten opsigte van die Groen
Ekonomie Strategie van die Wes-Kaap
(Green is Smart – Western Cape Green
EconomyStrategy Framework, 2013.
“Green is Smart is the Western Cape’s
roadmap to become the leading green
economic hub on the African continent.
We have extraordinary natural assets,
expertise, design capabilities and diverse
economic activity that support a pioneering
role for the province as South Africa steers
towards a greener growth path.” – premier
HellenZille).
Dit is na aanleiding van bogenoemde
strategiedatdaar ‘npogingaangewendword
om te kyk na moontlike biobrandstofge-
wasse binne die kultivarevalueringspro-
gram van die Direktoraat Plantwetenskappe.
Aangesien die kultivarevaluering verskil-
lende agro-klimaatsones insluit, skep dit
‘n geleentheid vir die departement om ge-
wasmodelle te kalibreer, wat weer ‘n bydrae
maak om die impak van klimaatsverande-
ring op die biobrandstofgewasse te ver-
staan en sodoende die bestuurspraktyke te
optimaliseer.
Kontak dr Johann Strauss by
johannst@
elsenburg.com
of 082 907 3109 vir verdere
navrae.
In die geval van biodiesel
kan kanola in dieWes-Kaap
gebruikword om in dié
behoefte te voorsien.
1...,55,56,57,58,59,60,61,62,63,64 66,67,68,69,70,71,72,73,74,75,...100
Powered by FlippingBook