SA Graan Mei 2014 - page 71

69
Hierdie navorsing ismoontlik gemaakmet die
finansiële ondersteuning vandieWintergraantrust
endie Landbounavorsingsraad.
Die suigval by Koedoeskop het alreeds aanduidings begin gee
dat baie hawerluise gedurende Julie en Augustus migreer het
(
Grafiek 1
). Hierdie getalle moet nou met die groeistadium van die
koringopdaardie stadium in verbandgebringword. Indien koring in
dié tydnog klein is, soudievirus ‘ngroter impakopdieoesopbrengs
gehadhet.
Die suigval by Brits het gedurende dieselfde tyd min hawerluise
gevang en die verspreiding het regdeur die moniteringsperiode
voorgekom (
Grafiek 2
). Die tydperkwaarindie virus oorgedraword,
is dus hier groter, maar die hoeveelheid luise is min, wat ‘n kleiner
risiko aandui.
Aanduidings is reeds daar dat die suigvalle die gewenste data vir
ons sal voorsien. Daar is egter ‘n hele paar jaar se data nodig voor-
dat ons met voorspellingsmodelle kan begin. Die data gaan binne
die afsienbare toekoms aan produsente beskikbaar gestel word
deur middel van ‘n webtuiste. Besonderhede hieroor sal later be-
kendgemaakword.
Skakel met aartappelprodusente
Aangesien aartappelprodusente alreeds van hierdie tegnologie
gebruik maak en alle plantluise by die Universiteit van Pretoria
geïdentifiseer word, is daar besluit om by die netwerk van valle in
te skakel.
Die data wat deur die vier nuwe valle ingesamel word, kan ook tot
voordeel van aartappelprodusente in die gebiede gebruik word,
terwyl inligting vanaf die valle in aartappelstreke voordelig vir
koringprodusente is.
Verdere navrae oor die nuwe suigvalle, kan aan
dr Goddy Prinsloo gerig word by 058 307 3435 of
.
Vier, 12,2mhoë suigvalle is opdie aangeduidepunteopgerig.
1...,61,62,63,64,65,66,67,68,69,70 72,73,74,75,76,77,78,79,80,81,...100
Powered by FlippingBook