SA Graan Mei 2014 - page 56

AGRI
LEXIONTERRATRAC
Grondbeskerming : so laag as 10,5PSI druk
Beter vastrap (nat toestande / rollende terrein)
Groter stabiliteit om draaie
Minder rol weerstand,minder glip en laer brandstofverbruik
Ongeëwenaarde grondflotasie
Die nuwe generasie Lexion toegerusmet TERRATRACwat dit in staat stel om vinniger as enige stroper
oor die terrein te beweegmet die hoogste vlak van veiligheid, rygerief sowel as uitstaande stabiliteit.
TERRATRAC fasiliteermeer oesdae en verhoog die seisoenale prestasie aansienlik. Die aanpas aan die
grondkontoere, en laermasjienstremmingmet 'n geïntegreerde intelligente spoorstelsel spreek vanself.
Alle komponente (aandryfwiel, idler en bogiewiele) is ten volle onafhanklikwat die vermindering van
skokke aan die operateur en stroper tot gevolg het, dus die verhoging van gerief en groter stabiliteit.
Beskermdiegrond tydensoesdeur te verhoeddat grondverdigtingplaasvind
DieTERRATRAC in 'noogopslag
Vir verdere besonderhede
kontak jou naasteCLAAS handelaar of ons inbelsentrumby 0861 444 780
1...,46,47,48,49,50,51,52,53,54,55 57,58,59,60,61,62,63,64,65,66,...100
Powered by FlippingBook