SA Graan Mei 2014 - page 61

59
May2014
1: LouwSteytler (voorsitter:GraanSA), linksenAntonieDelport (besturendedirekteur:Syngenta), regs, saammetKurt enMarkThiele tydensdieGraan-
produsentplegtigheid in Johannesburg verlede jaar.
2: Carl, Michael, Walter, Mark en Kurt Thiele is die hart van Thiele Estates en vorm saam die bestuurspan van die besigheid. Elke lid het sy eie verant-
woordelikhede,maar die spanneemgesamentlikdiebelangrikebesluite rakendediebesigheid.
3: Hierdieboerderybedryf ‘nbewaringsbewerkingstelselwaar diegewasse in 75 cm-ryegeplantword. Beidebesproeiing- endroëlandmielies, sojabone
enweidingsgewasseword verbou.
4: Thiele Estates bedryf ‘nBradford-beesstoet asook ‘n kommersiële beeskudde. Die stoet beesteword tydens veilings in Junie enAugustus opErmelo,
Vryheid enCedarville te koop aangebied.
5:Dieafval vandievarkeenheidasookdiemisvandievoerkraleword tot komposverwerk. Erdwurmswordvir hierdie taak ingespanendiekomposword
dan as bemesting vir diegewassegebruik. Diegewasvertakkings koophierdie kompos vanaf die veevertakkings teenmarkpryse.
1
3
5
4
2
1...,51,52,53,54,55,56,57,58,59,60 62,63,64,65,66,67,68,69,70,71,...100
Powered by FlippingBook