SA Graan Mei 2014 - page 51

49
Hoeweerstand by onkruid ontstaan
Indiemeestegevalle totdusverbekendhetonkruiddoderweerstandige
onkruid in ‘n bestek van drie tot vyf groeiseisoene ontwikkel. Ter
illustrasie vandieproses, kandit soos volg in ‘ngroeiseisoen afskop:
Byvoorbeeld: Een individu van die weerstandige biotipe teenoor
1miljoenvandie sensitiewebiotipe in ‘npopulasievan ‘nbepaalde
onkruidsoort – in die eerste groeiseisoen word 90% van die
sensitiewebiotipebeheer,maar dieweerstandigebiotipewordnie
beheer nie enproduseer saad.
In die daaropvolgende groeiseisoen (jaar twee) is daar 1 000 van
dieweerstandigebiotipe endie sensitiewebiotipewordweer 90%
beheer – dalk gaan die produsent op hierdie stadiummurmureer
oor swakker beheer as in die vorige groeiseisoen, maar dit kan
maklik aan ander faktore toegeskryf word, of nie eens opgemerk
wordnie.
Ingroeiseisoendrie (jaardrie)gaandaarnáonkruiddodertoediening
groter getalle van die weerstandige biotipe op die land oorleef as
die sensitiewe biotipe – beheer van die bepaalde onkruidsoort is
opsigtelik swak, weerstand word vermoed en ideaalsgewys word
‘nbestuursprogramdadelik inwerkinggestel.
Onkruidweerstand is geneig om die vinnigste te ontwikkel waar die
onkruiddoder ‘n enkele setel van werking in plante het, byvoorbeeld:
Sulfonielureum-onkruiddoders wat die ensiem asetolaktase sintase
(ALS) inhibeer; fops en dims wat die ensiem asetiel-koënsiem
A karboksilase (ACCase) inhibeer; glifosaat wat die ensiem enoïel-
piruviel shikimaat fosfaat sintase (EPSPS) inhibeer; glufosinaatwat die
ensiemglutamien sintase inhibeer.
Indiegeval vansulfonielureum-onkruiddodershetweerstandverreweg
die vinnigste by die meeste onkruidsoorte ontwikkel – meer as 140
weerstandige soorte is tanswêreldwydbekend, terwyl indiegeval van
glifosaat relatief min onkruidsoorte tot dusver weerstandig geraak het
enwel 24 (sien
Grafiek 1
).
Waar nuwe gevalle van weerstand teen ‘n relatief stadige tempo
aangemeld word, kan dit ‘n aanduiding wees dat meer as een
meganisme vanwerkingby ‘nonkruiddoder ter sprake is – voorbeelde
in Grafiek 1 is glifosaat (EPSPS inhibeerder) en “
Synthetic auxins
(byvoorbeeld 2,4-D enMCPA).
Weerstand is nie altyd net tewyte aan ‘n natuurlikemutasie (verande-
ring) by die setel van werking nie, byvoorbeeld struktuurverandering
in ‘n ensiem (die setel van werking), wat maak dat die onkruiddoder
niedaar kan reageer endie ensiem inhibeer nie.
2: Bepaling van die onkruidweerstandstatus van ‘n onkruid by Tukkies
(naam vannavorsingsprojek:
SouthAfricanHerbicideResistance Initiative
[SAHRI]).
Benut
tegnologievir
effektiewe
risiko-
bestuur.
Geelbastersvir ’nsuksesvolleoeskeeropkeer.
’nPakketmetverskillendegroeiklasseen
agronomieseeienskappe lewerdiebesteopbrengs
op joubelegging.
2014/MAIZE/A/03A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
1...,41,42,43,44,45,46,47,48,49,50 52,53,54,55,56,57,58,59,60,61,...100
Powered by FlippingBook