SA Graan Mei 2014 - page 53

Nog ‘n manier waarop weerstand ontstaan is wanneer planteien-
skappeen -prosesseveroorsaakdatdaarnie ‘ndrempelwaardekonsen-
trasieby ‘n setel vanwerkingopbounie. Byvoorbeeld, ‘nweerstandige
biotipe kan meer haartjies en was op die blare hê as die sensitiewe
biotipe, met die gevolg dat minder onkruiddoder opgeneem word
en by die setel van werking uitkom. Dieselfde gebeur wanneer die
onkruiddoder, náopnamedeur dieplant, afgebreeken/of vasgelêword
op pad na die setel vanwerking, met ander woorde dit word binne-in
dieplant geneutraliseer.
Belangrikste stappe ter voorkoming
‘n Belangrike redewaarom onkruidweerstandig raak, is die herhaalde
gebruik van onkruiddoders, veral dié wat ‘n enkele meganisme van
werking het, teen hoë frekwensie, met ander woorde gebruik van
dieselfde middel oor en oor, sonder afwisseling met ander soorte
onkruiddoders.Gewasrotasie iseenmanieromdiesiklusvanherhaalde
gebruik van een soort onkruiddoder tebreek.
Let wel: Deur bloot meer as een onkruiddoder te gebruik, hetsy in
tenkmengsel, of opvolgend in ‘n bepaalde seisoen, of oor seisoene
heen, is nie die antwoord nie – dit is belangrik dat die verskeidenheid
onkruiddoders wat ingespan word ‘n verskeidenheid meganismes
van werking moet behels. Byvoorbeeld,
mesotrione
en
tembotrione
behoort tot die
triketoon
-groep en is produkte van tweemaatskappye,
maar het dieselfde meganisme van werking; dieselfde geld vir die
sulfonielureums
chlorsulfuron
,
triasulfuron
en
metsulfuron
; en vir die
ACCase-inhibeerders
dichlofop-methyl
en
sethoxydim
.
Wanopvattings oor onkruidweerstand: (1) Onkruiddoders veroorsaak
genetiese mutasies (afwykings) wat maak dat onkruid weerstandig is
– vals, dit is lankal deur navorsing as ‘nmistasting ontbloot en daar is
bewys dat sulke mutasies spontaan in die natuur ontstaan; (2) Oor-
dosering óf onderdosering gee aanleiding tot weerstandige onkruid
– vals, beide oor- en onderdosering kan ontwikkeling van weerstand
bevorder,met anderwoordedit kan lei tot onnatuurlike vermeerdering
vanweerstandigebiotipeswat natuurlik ontstaanhet.
Onkruidweerstand inSuid-Afrika
Dr P.J. Pieterse (2010) van Universiteit van Stellenbosch het ‘n
uitstekende opsomming van die status van onkruidweerstand in
Suid-Afrika gepubliseer – sien bronnelys. By uitstek is die meeste
weerstandsgevalle tot dusver in die Wes-Kaap aangemeld. On-
kruidweerstand het daar, soos in Australië, eerste in wingerd en
vrugteboorde kopuitgesteek enmettertyd in kleingrane.
Pieterse (2010) vermeld ses onkruidsoorte as weerstandig teenoor
ACCase-inhibeerder onkruiddoders; nege teenoor ALS-inhibeerder
onkruiddoders; drie teenoor glifosaat en een teenoor “hormoon”-tipe
onkruiddoders (byvoorbeeld 2,4-D enMCPA).
Die ontstaan van onkruidweerstand in die Wes-Kaap was en is
steeds te wyte aan die nou ou bekende probleem van staatmaking
op ‘n beperkte getal onkruiddodergroepe (= meganismes van
werking).Onkruidweerstand in die somerreënvalstreek is tot dusver
karig nagevors. Sedert September 2012 is daar by Tukkies ‘n navor-
singsprojek op die been gebring om onkruidweerstand landswyd te
ondersoek – sien
Foto 2
.
Dieskrywer isdieprojekleier vanhierdieprojekenhynooi graag lesers
uit om hom te kontak by 083 442 3427 of by
dr.charlie.reinhardt@
gmail.com
oor gevalle van weerstandige onkruid en oor onkruid wat
sommer netmoeilik beheerword.
Bronnelys
Heap, I. 2012.
The international survey of herbicide resistant weeds
.
http//www.
weedscience.com
(nageslaanMaart 2014).
Pieterse, P.J. 2010.
Herbicide resistance inweeds – a threat to chemical weed control
inSouthAfrica. S. Afr. J. Plant Soil 27
(1). Spesialeuitgawe: 25stebestaansjaar.
Hierdiewas die laaste artikel indie “Ken jou
onkruiddoder”-reeks. Baie dankie aanprof Charlie
wat die reeks vir ons hanteer het. – Red.
KEN JOUONKRUIDDODER
Eersteklas
kundigheid
verseker
groei in jou
besigheid.
Besproeiingsbastersvirdie top resultate.
PANNAR sepraktieseboerderyoplossings is ’n
koste-effektiewebestuursinset.DieYIELDBOOST
swam-en insekdoderspuitprogrammegee
gemoedsrusengoeie risikobestuurop ’n
uitgesoektegroep topmieliebasters.
2014/MAIZE/A/05A
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
51
1...,43,44,45,46,47,48,49,50,51,52 54,55,56,57,58,59,60,61,62,63,...100
Powered by FlippingBook