SA Graan Mei 2014 - page 49

47
Witbasterpakketviroptimaleopbrengste
engoeie risikobestuur.
Konvensionele,stronkboorder-weerstandbiedende,
glifosaat-toleranteenstapelgeenbasters.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
2014/MAIZE/A/01A
Wêreldklas-
navorsingvir ’n
vooruit-
strewende
boerdery.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Zimbabwe het vir die 2013/2014-bemarkingsjaar altesaam 250 790 ton
witmielies uit Suid-Afrika ingevoer. Die land is steeds besig ommaan-
deliksmeer as30000 tonwitmieliesuit Suid-Afrika in tevoer.
Die produksievooruitsigte in Zimbabwe lyk egter gunstig en
produsente begin gedurende April en Mei oes, wat kan beteken dat
invoere uit Suid-Afrika skerp kan afneem. Diemielie-aanplantings (ha)
in Zimbabwe het teenoor die vorige produksieseisoen met 18% tot
1,66miljoenhektaar toegeneem.
1,6miljoenprodusentehet saad vanaf die regering enmet humanitêre
hulp verkry, maar net die helfte van die aanplantings was voldoende
gewees. Invoereuit ZambiënaZimbabwe is gering.
Kenia ervaar voedselnood nadat die land se oes inNovember verlede
jaar deur swak reënvalverspreiding en ‘n gebrek aan voldoende
bemesting beperk is. Graanproduksie kan na verwagting met 11%
teenoor die vorige jaar afneem.
Graaninvoere vir die 2013/2014-bemarkingsjaar, wat teen Junie 2014
eindig, behoort 2,36 miljoen ton te wees. Dit is ‘n verhoging van
24% teenoor die vorige jaar en dit is ook 5% hoër as die gemiddelde
invoersyfer oor vyf jaar.
Dievorige jaar segraaninvoerewas1,9miljoen ton. IndienKeniaweens
die voedselnoodtoestand, van die land se nie-GMO-invoerbeleid sou
afsien, kan Suid-Afrikaanse witmielies ‘n uitkoms vir Kenia se mense
innoodwees.
Soos die geval is met Zimbabwe, lyk die produksievooruitsigte vir
Mosambiek belowend en kan dit tot ‘n afname in die uitvoere van
witmielies naMosambiek lei. Zambië behoort vanjaar beter opbreng-
ste te realiseerwat die landweer eens selfvoorsienend salmaak.
Samevatting
Die volhoubare produksie van witmielieverbouing in Suid-Afrika
noodsaak vanjaar bogemiddelde opbrengste en ‘n witmielieprys wat
die totaleproduksiekostedek. Hiermee saam is dit noodsaaklik dat die
surplus beskikbaar vir uitvoere teen die einde van September uitge-
voer moet wees en dat uitvoerpryse nie onder die gelykbreekproduk-
siekosteper tondaal nie.
Bronne
GraanSA, SAGIS, NLBR en FAO.
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
1...,39,40,41,42,43,44,45,46,47,48 50,51,52,53,54,55,56,57,58,59,...100
Powered by FlippingBook