SA Graan Julie 2014 - page 20

FOKUS
Bemesting
Spesiale
Julie 2014
18
Die rol van “biologiesekunsmis”
involhoubare landbou
D
aar word gereeld gehoor hoe pro-
dusente trots verwys na die ge-
bruik van “biologiese kunsmis”
en hoe dit ‘n belangrike bousteen
van hul volhoubare boerderypraktyk uit-
maak. Die vraag is egter of weet produsen-
te werklik wat die verskil tussen chemiese,
organiese en biologiese kunsmis is en hoe
hierdiemikroskopiese lewe in die grond die
voordelebewerkwat hulle sien?
Biologiese kunsmis verwys na enige
lewende (
bio
) grondmikrobe wat plantgroei
stimuleer deur die opname en/of beskik-
baarheid van voedingstowwe na die plant
te verhoog. Buiten die voordele van ver-
beterde plantvoeding (en as ‘n resultaat,
verhoogde opbrengs), kanhierdiemikrobes
ook ‘n addisionele rol vervul by die on-
derdrukkingvangrondgedraagde siektesen
die verbeterde grondstruktuur (waterhou-
vermoë) (Gentili en Jumpponen, 2005).
Die mees algemene grondmikrobes wat as
biologiese kunsmis geklassifiseer word, is
soos volg:
Mikorhisale swamme (byvoorbeeld
Glo-
mus
spp.)
Endofitiese/wortelkoloniserende swam-
me (byvoorbeeld
Trichoderma
spp.)
Stikstofbindende bakterieë (byvoor-
beeldRhizobium enAzospirillium)
Fosfaat-vrystellende bakterieë (byvoor-
beeldBacillus enPseudomonas)
Komplekse dinamika van
die risosfeer
Grondmikrobes met ‘n biologiese kunsmis-
werking leef hoofsaaklik indie risosfeer van
plante,met anderwoordedie5mm rondom
die wortelstelsel wat onder direkte invloed
vandiewortelafskeidings (sekresies) is.
Interessant genoeg is die risosfeer sepH en
chemieheeltemal onafhanklikvandiegroot-
maatgrond as gevolg van hierdie unieke en
komplekse omgewing wat deur die wortel-
afskeidings geskep word. Die risosfeer van
verskillende gewasse verskil ook ten op-
sigte vanpH en chemie (
Foto 1
).
Byvoorbeeld: Die risosfeer van sojabone
het ‘n laer (suur) pH in vergelykingmet dié
van mielies wat ‘n meer alkaliese pH het
(Li
et al
., 2007). Dus is, die unieke interaksie
tussen die biologiese kunsmismikrobeswat
in ‘n spesifieke gewas se risosfeer vestig en
funksioneer, waarskynlik die belangrikste
komponent wat die effektiwiteit waarmee
die plant voedingstowwe uit die grond be-
kom enopneem, bepaal.
Van die verbindings wat deur plante in die
risosfeer uitgeskei word, is voedingsryke
komponente, soos suikers, aminosure, vi-
tamiene en organiese sure. Tot 25% van ‘n
plant se daaglikse fotosintaat (met ander
woorde die eindprodukte van fotosintese)
kan in die vorm van hierdie voedingsryke
verbindings na die risosfeer gekanaliseer
word (Dazzo, 2010).
Hoekom sal ‘n plant so ‘n groot komponent
van sy daaglikse energie as’t ware mors
op die risosfeer? Die antwoord is dat dit ‘n
kleinprys isom tebetaal vir ‘ngesonde riso-
sfeer. Die voordeligemikrobiese interaksies
in ‘n gesonde risosfeer bevorder nie net
die opname van voedingstowwe nie, maar
verhoed ook siekte-organismes (patogene)
omdiewortelsonebinne tedringensodoen-
dedie siekterisiko vir dieplant te verhoog.
Dit is ‘n interessante, dog belangrike, feit wat
dieprodusentegter inagmoetneem– ‘nplant
voed die mikrobes in die risosfeer en daar
worddusnieeksterne “kos”benodigomhier-
diemikrobes instand tehounie.Diemikrobes
wat die voedselketting van die grootmaat-
grond (met ander woorde alles buiten die
risosfeer) uitmaak, isnatuurlik ‘nander saak.
Meganisme van biologiese
kunsmis
Hoe bewerkstellig die voordelige risosfeer-
organismes die verbeterde opname en/
of beskikbaarheid van voedingstowwe na
die plant? Daar is verskeie meganismes
wat deur die verskillende groepe risosfeer-
mikrobes ingespanword.
Diemees algemenemeganismes sluit in:
Produksievangroeistimulante/hormone
wat onder meer wortel- en veral haar-
wortelontwikkeling bevorder. Dus ver-
hoogdeoppervlakte vir dieopname van
voedingstowwe (
Foto 2
).
Produksie van organiese sure wat by-
voorbeeld fosfate in oplossing bring en
dusmeer effektieweopname fasiliteer.
RONEL HENDRIKS,
ABMAfrikaDivisie
1:Diewortelsone/risosfeer vansojabone (a) enmielies (b) verskil tenop-
sigte van chemiese samestelling enpH endus diebiologiese interaksies
watmet elkegewas vorm (Li
et al
., 2007).
1...,10,11,12,13,14,15,16,17,18,19 21,22,23,24,25,26,27,28,29,30,...100
Powered by FlippingBook