SA Graan Julie 2014 - page 13

6: Jacob Mosinyi en Eliphas Charles Kowamere van Palapye
in Botswana het die NAMPO Oesdag vir die eerste keer be-
soek. Beide is vanmening dat dieNAMPOOesdagwonderlik
vir produsente en landbou-entoesiaste is.
7: Danie Marais (besturende direkteur: NWK) en Max du
Preez (veteraan-joernalis, skrywer enpolitieke analis) het oor
landbousake gesels in die Graan SAVIP-lokaal. Du Preez het
deelgeneem aan Senwes se gespreksforum in die Donker-
hoek-saal.
8: Madame Elisabet Barbier (Franse ambassadeur in Suid-
Afrika) het ook vanjaar besoek gebring aan die NAMPOOes-
dag. Hier gesels sy en Andries Theron (visevoorsitter: Graan
SA) oor haar indruk vandiégroot landboutentoonstelling.
9: Cheetah-ondersteuners was baie opgewonde om drie
van hulle helde op die terrein te sien. Voor sit Boela Ser-
fontein (slot) en Lappies Labuschagne (flank), met agter:
JohannSadie (senter). By hulle staanWillemVoogt (bestuur-
der: FinansiëleDienste enBemarking, GraanSA).
6
7
8
9
11
{
BuitelandseenVIP-besoekers
}
Ongeëwenaardegraansorghum-pakket.
PANNARbasters isdie ruggraat van
graansorghumproduksie inAfrika. Plaaslik
ontwikkeldebasterswordook inSuid-Amerika,
MexikoenAustraliëaangeplant.
2014/GSS/A/17
Bio-etanol-
produksie
gerugsteun
deur
wêreldklas-
navorsing
.
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...100
Powered by FlippingBook