SA Graan Julie 2014 - page 17

Sojabone
perfekvir ’n
groeiende
bedryf.
Sojabone, ’nwyekeusevan ’nenkelebron.
Toppresterendekultivars keeropkeer.
’nVeelsydigepakket viroptimaleproduksieen
doeltreffende risikoverspreiding.
2014/SOY/A/15
®Geregistreerde handelsmerke vanPANNARBPK, © 2014PANNARBPK
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
Nuwevoorsitteraan
stuurvan tydskrif
M
nr TheoFerreira (GraanSA-hoofbestuurslidvir streek17)
het in Maart vanjaar die leisels by mnr Cobus van
Coller oorgeneem as voorsitter van die
SAGraan/Grain
Redaksiekomitee.
Die Redaksiekomitee is verantwoordelik vir die maandelikse be-
planning van
SAGraan/Grain
deur brandpunte en fokuspunte vir die
komende uitgawes te identifiseer. Elkemaand se uitgaweword ook
geëvalueer en ‘nwenartikel word aangewys.
Cobus kyk terug
Van Coller het sedert 2006 op die Redaksiekomitee gedien en is
eindeMei 2010 tot voorsitter vandie komitee verkies.
Volgens Van Coller is die tydskrif die hartklop van Graan SA. “As
nuweling leer jy baie gou by die redaksie alles van Graan SA. Die
redaksie is ‘n uiters kreatiewe, dinamiese span en dit was lekker
om heeltyd buite die boks te dink. Die tydskrif fokus elkemaand op
die nuutste uitdagings, veranderings en inligting in landboumet ‘n
baie kundige span in Suid-Afrika. By die tydskrif voel almal soos
familie en dit het nie regtig gevoel of ek die voorsitter is nie, maar
deel van ‘n span.
“Ek het ook nog nooit so baie (en lekker) gelees as terwyl ek voor-
sitterwasnie. Ekmoesweetwat indiebedryf aangaanenophoogte
bly vandienuutste sake.
“Soos enige ander werkgroep is daar hoogte- en laagtepunte, maar
by die redaksie kan ek die laagtepunte nie eers op een hand tel
nie,” het Van Coller gesê. Een van die hoogtepunte was beslis die
lesersnavorsing wat oor die tydskrif gedoen is asook die gesigwas
wat die tydskrif ondergaan het gedurende die tyd wat Van Coller
voorsitterwas.
Hy sluit af: “As jy as produsent nie die tydskrif lees nie, gaan jy
miskien iets baie belangrik mis wat vir jou tot groot waarde kan
wees om volhoubaar te kanboer.”
Van Coller is in Maart ná afloop van Graan SA se Kongres vanjaar
tot dieDagbestuur vanGraanSA verkies.
Nuwe voorsitter
Ferreira is in Maart vanjaar as die nuwe voorsitter van die
Redaksiekomitee verkies. Hy is sedert Maart 2012 op die Hoofbe-
stuur van Graan SA asook die Redaksiekomitee en boer in die
Harrismith-omgewing.
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur:
SAGraan/Grain
GRAAN SA
Die uittredende voorsitter, Cobus van Coller (links), saammet
Theo Ferreira – die nuwe voorsitter van die
SA Graan/Grain
Redaksiekomitee.
15
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...100
Powered by FlippingBook