SA Graan Julie 2014 - page 14

1
143
1: Enwie het gesê daar is nie
cowboys
opNAMPOnie?Dié opgewonde groep
cowgirls
het al die pad vandie sentrale gedeelte vanBotswana
af gekom vir hul heel eerstebesoek aandieNAMPOOesdag.
2: Afgevaardigdes van die Eastern Africa Grain Council wat ook die Oesdag besoek het: Voor: Lillian Bazaale (Uganda), Samuel Rutto (Ke-
nia) en JaneWanza (Kenia). Agter: Johan Loxton (bestuurder: Kommersiële Dienste, Graan SA), Isaac Tallam (Kenia), GeraldMasila (Kenia),
Johannes Osarya (Tanzanië) en Cobus van Coller (voorsitter: NAMPOOesdag). Johan en Cobus het hierdie besoekersmeer oor die NAMPO
Oesdag vertel.
3: Daarwas tot besoekers uit SoedanbydieOesdag. Suidwes Landbouhet ‘n vennootskapsooreenkomsmet Jenaan Investments geteken en
helphullemet die vestiging van voerproduksie inSoedan. By dieOesdagwas: IBOosthuizen (algemene bestuurder: Soedannese projek, Ter-
ratek), PierreVercueil (voorsitter: Suidwes),MohammadAl Falasi (Jenaan Investments), KhalikAl Shammari (Jenaan Investments enSoedan-
nese regering), JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbestuurder:GraanSA) en LouisSmit (besturendedirekteur: SuidwesGroep).
4: ‘nAfvaardigingvandieSouthernAfricanConfederationofAgriculturalUnions (SACAU) hetSuid-AfrikagedurendeMeimaandbesoek. Twee
produsenteuit elkvandievolgende landehet die toermeegemaak:Botswana, Lesotho,Madagaskar,Malawi,Namibië, Seychelle, Suid-Afrika,
Tanzanië, Zambië enZimbabwe. Dieuiteindelikedoel vandie toerwas om jongboere temotiveer omhulle verwagting en ambisie tenopsigte
van landbou te vergroot enomhullebloot te stel aandienuutste tegnologiewat tans binne landboubeskikbaar is, deur hulle aandieOesdag
bekend te stel en aanboerdery-ondernemings inSuid-Afrika.
5:ManuelVarela (Polokwane) deel syopgewondenheidomaandieGraanSA, BKTenTubestonePloegkompetisiedeel teneemmet toeskouers.
6: Die wenners van die Graan SA, BKT en Tubestone Ploegkompetisie is Vrydagmiddag aangekondig. Van links na regs: Paul Vorster van
Hennenman (tweedeplek-wenner), RobèrtVenemavanTarleton (eersteplek-wenner), AndrévanRensburgvanNaboomspruit (derdeplek-wen-
ner) hier saammet Rudi duToit (ploegmeester vanTubestone).
2
3
5
4
6
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
{
Ploegkompetisie
}
Julie 2014
12
1...,4,5,6,7,8,9,10,11,12,13 15,16,17,18,19,20,21,22,23,24,...100
Powered by FlippingBook