SA Graan Julie 2014 - page 15

7:Wenners vandieverskillendekategorieëvandieGraanSA/
Omnia Boerepatentekompetisie het hulle pryse op Donder-
dag, 15 Mei, ontvang. Hier is Essie Esterhuizen (onkruid-
gifspuit), Jan Tromp (sonkragaangedrewe voerder), Bertus
Goosen (PVC-pypklamp en draadtrekker-klampstuk), Jannie
Myburgh (vries-brandyster) en Cobus van Coller (varieerbare
entstoftoediener). Tanya Goosen (potplant-drupper), was
afwesigmet dieneem vandie foto.
8: Drie geslagte van die Crous-gesin het ingeskryf vir die
Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie. Henco het ‘n
derde plek behaal met sy botteldraer en sus Soené ‘n tweede
plekmet ‘nbesemstokaanhegter. OupaWillie enpa Tinus het
gereedskap-items ingeskryf.
9: Die verskeidenheid interessante uitvindings en ontwerpe
by die Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie wys jaar-
liks dat ‘n “boer” steeds ‘n plan kanmaak. Essie Esterhuizen
van Leeudoringstad het vanjaar vir die eerste keer ingeskryf
en met sy “onkruid-gifspuit” ‘n eerste plek in die landbou-
toerusting-afdelingbehaal.
10: Die voorsitter van die Oesdag, Cobus van Coller, het ge-
wys hy is ook ‘n boer wat ‘n plan kan maak en het ‘n eerste
plek in die Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie behaal
met syvarieerbareentstoftoediener.Ongeagdiespoedvansy
sojaplanter, dien die planter met die varieerbare entstoftoe-
diener, die regte toedieningper hektaar toe.
7
8
9
10
13
{
‘nBoermaak ‘nplan!
}
Foto’s: EstiedeVilliers, LouieEsterhuysen, ElmarieHelberg,
LouiseKunz, JeanéMeyer enRuthSchultz.
Almal herken
’nwenner!
PAN7095CLmetdieCLEARFIELD
®
-eienskap
hetdieeersteplek indieLNRnasionale
kultivarproewebehaal! Soos allePANNAR
produkte ishulle inAfrikageteel om tewen.
2014/SUN/A/13
&OHDU¿HOG
®
LV WKH UHJLVWHUHG WUDGHPDUN RI %$6)
Š*HUHJLVWUHHUGHKDQGHOVPHUNH YDQ3$11$5%3. ‹ 3$11$5%3.
GLOBALE TEGNOLOGIE
PLAASLIKE PRESTASIE
Saam boer ons
vir die toekoms
1...,5,6,7,8,9,10,11,12,13,14 16,17,18,19,20,21,22,23,24,25,...100
Powered by FlippingBook