SA Graan Julie 2014 - page 12

1:VusiNgesi (ontwikkelingskoördineerder:GraanSA,Maclear),XolaNcede (ontwikkelendeprodusent vanEngcobo),MelvinNcede (ontwikke-
lendeprodusent vanMaclear) enLawrenceLuthango (ontwikkelingskoördineerder:GraanSA,Mthatha) rus vir ‘nwyle inGraanSA seOntwik-
kelendeLandbou-lokaal. Hulle loopnie ‘nNAMPOmis nie enmeendat dit ‘ngoeiegeleentheid is om kontaktemet verskaffers op tebou.
2: Diémanne van Dwaalkraal, Sannieshof, het Graan SA se Ontwikkelde Landbou-stalletjie tydens NAMPO besoek. Agter is PetrusMadika,
AllmanMpomela, Danster Pampiri enEphraimMpomela en voor sit LungileMpomela,Michael Phamola en JanMoruti.
3: Die personeel van Graan SA se Graanprodusentontwikkelingsprogramwas op hulle pos by NAMPO en het ontwikkelende produsente by
Graan SA se Ontwikkelende Landbou-uitstallingmet navrae gehelp. Voor:Willie Louw, Johan Kriel, JerryMthombothi, JaneMcPherson en
Danie vander Berg. Agter: Vusi Ngesi, LianaStroebel, NaasGouws, JurieMentz, LawrenceLuthango, Landi Kruger, IanHouseham enDuToit
vanderWesthuizen.
4:Groepe skoolkindersbesoekookgedurendedieweekdieOesdag. Hierdie leerders is vandieTikwanaComprehensiveSchool opHoopstad:
MpingaGavin, Lepuoi Lesego,MevaQondani,MabiloMonnapule,MolefeRefiloe, ThurpaMzaefane enThabangMalunga.
5:JosephMalasheenSimonMalashe (albei vanViljoenskroon)hetook ‘ndraai byGraanSAseGraanprodusentontwikkelingsprogramgemaak
omuit te vindhoedie koördineerders hulle kanbystaanopdieplaas.
1
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
Julie 2014
10
Fotobeeld vanGraanSA se
NAMPOOesdag 2014–Deel 2
{
GraanSA seGraanpro-
dusentontwikkelingsprogram
}
V
irdiegenewatniehierdie jaar ‘ndraai bydieGraanSA
NAMPO Oesdag gemaak het nie, gee ons graag ‘n
terugblik opwie daar was; wat daar te siene was en
wat jy kon koop.
Die eerste klompie NAMPO-foto’s is reeds in die Junie-uit-
gawegepubliseer.
2
4
3
5
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11 13,14,15,16,17,18,19,20,21,22,...100
Powered by FlippingBook