SA Graan Julie 2014 - page 10

WILLEMVOOGT,
bestuurder: FinansiëleDienste enBemarking, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
Vriendskapsbandeby
NAMPOOesdaggesmee
v
ir ‘n jaar word daar beplan aan die geleentheid en dan is
dit in ‘n oogwink verby...Graan SA-lede wat vanjaar die
nuwe lokaal by die Graan SA NAMPO Oesdag besoek
het, sal getuig dat dit ‘n definitiewe trekpleister tydens
NAMPOwas.
Daar is verlede jaar besluit om die ledelokaal te skuif om dit meer
sentraal op die terrein te vestig en ook die sigbaarheid daarvan te
beklemtoon. Dienuwe lokaal (waarKlub200voorheenwas) biedook
meerspasieendiegrootonderdakstoepgeeaan ledediegeleentheid
om verversings tegeniet, terwyl hulle rustigoor die terreinuitkyk.
Lede is vriendelik ontvang by die ledehek en met gholfkarretjies
na die lokaal vervoer vir ‘n koppie boeretroos. Vir dié wat ‘n goeie
cappuccino of enige ander volksvreemde koffie-konkoksie geniet,
was daar professionelebarista’s tot hul diens.
Met NAMPOwat elke jaar uitbrei, is dit nodig ommeer as een keer
terug te kom na die ledelokaal as basis. Lede kon enige tyd van
die dag iets om te drink of ‘n ligte vingerhappie kry om die ergste
honger te stil.
Produsente het gedurende die dag laer getrek rondom die lewen-
dige Safex-skerm wat Senwes beskikbaar gehad het. Dit bevestig
weer dat ‘nprodusent nooit rusnie. Terwyl ander rustig rondloopen
inkopiesdoen,moet produsentemarktedophouomdie regtebeslui-
teopdie regte tyd teneem.
Diegewildegespreksforum,Nasie inGesprek, isvanjaarweer tydens
NAMPO gehou. Dié program is daagliks regstreeks in die ledelokaal
uitgesaai en lede kon die aktuele onderwerpe volg op ‘n gemaklike
bank met ‘n koffie in die hand. Die onderwerpe is ook elke dag op
kykNETuitgesaai as deel van ‘nbewusmakingsveldtog.
Diemomentumwat deur die program opgebou is, word voortgesit
met GraanSAwat saammet Senwes en ander borge deelneem aan
‘n reeks onderwerpe wat op
Dagbreek
hanteer gaan word oor die
volgendeviermaande. LedemoetGraanSAsewebtuiste,
Facebook
-
blad en elektroniese kommunikasiedophou virmeer inligting.
‘nGroot dankgaanaanons ledevir hul ondersteuningenonssienuit
om almal te verwelkombyNAMPO 2015!
– nuwe lokaal ‘ngroot trekpleister
1
4
5
2
3
Julie 2014
8
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...100
Powered by FlippingBook