SA Graan April 2014 - page 85

Congratulations to JoaniWatson, from Paul Roux, whose photo “Uithaal van aartappelswas altyd ‘n langdurige storie, maarmet diémasjien is dit
nouvinnigenverbruikers kanversekerweesvankwaliteit-aartappels. GeneemnabyPetrusburgmet dieuithaal vanAldrieTrust seaartappels,” took
first place.
WINNINGPHOTO
FORMARCH
83
April 2014
Goeie arbeidspraktykeen
-verhoudinge indie kollig
‘n
Arbeidsadviseur van Noord-Vrystaat Bestuursdienste,
mnr Braam Cilliers, het die volgende nege riglyne vir die
bestuur van arbeidsverhoudinge en beroepsveiligheid
met
SAGraan/Grain
gedeel.
1. Verseker dat allewetlike registrasies gedoen is enbetaal vereiste
gelde gereeld – werkloosheid, vergoedingskommissaris en
werknemersbelasting.
2. Stel werknemers (permanent en tydelik) aan met weldeurdagte
kontrakte.
3. Voorsien nodige dokumentasie of stelsels aan werknemers
ten einde administratiewe verpligtinge en rekordhouding te
vergemaklik.
4. Doen opleiding en motiveer werknemers met ‘n behoorlike
prestasiebestuurstelsel.
5. Voorsien ‘n veilige en gesonde werksomgewing deur toerusting
te beveilig, veiligheidsklere te voorsien en veiligheidsrisiko’s te
monitor.
6. Onderhou ‘n stelsel van dissipline deur werkreëls, diensvoor-
waardes en ‘n kode inplek te stel en toe tepas.
7. Bedryf ‘nvergoedingstelselwat billikenmotiverend is. Komveral
wetlike vereistesmet diebetaling van vergoedingna.
8. Tree nie-diskriminerend op en pas billike prosesse toe met
indiensneming, bevorderingendiensbeëindigingvanwerknemers.
9. Verkry ondersteuning met wetlike en arbeidsbestuurspraktyke
waar nodig. Vermydit omonnodige kanse tewaag.
SAGRAAN/GRAIN
REDAKSIE
– nege riglyne
SAGraan/
Sasol Nitro fotokompetisie
–Amanda vanBlerk 2013
Reeks
Motiveerwerknemersmet ‘nbehoorlikeprestasiebestuurstelsel.
1...,75,76,77,78,79,80,81,82,83,84 86,87,88,89,90,91,92
Powered by FlippingBook