SA Graan April 2014 - page 37

35
April 2014
OPPLAASVLAK
Markteendienste
Graanbemarking / Verskansing / Bemarkingsplan / Instrumente
Kundigheid is nodig vir effektiewe
graanbemarking
G
raanbemarking is ‘n aspek van boerdery wat wêreldwyd
agterweë gelaat word en het iets geword waarmee pro-
dusentebaie sukkel.
Verskansing het ook ‘n baie slegte reputasie gekry deur mense
wat spekulasie met verskansing begin verwar het en in die proses
massiewe hoeveelhede geld verloor het. Verskansing is ‘n vorm van
inkomsteversekeringwat, indien dit reg benut word, produsente se
inkomste kanbeskerm.
Die veranderinge in die graanmark veroorsaak ook dat geen bemar-
kingsplannoodwendig vir twee jaar in ‘n rygaanwerk nie. Dit is hier
waar die produsent ‘n betroubare vennoot benodig om hom/haar
te help met ‘n behoorlike analise van die boerdery – byvoorbeeld
insetkoste per hektaar, verwagte tonne asook die pariteitsvlakke en
om dan op ‘n ingeligte wyse ‘n bemarkingsplan in plek te sit. Deur
kundige hulp en advies, kan die produsent ‘n ingeligte besluit maak
wat hombaiegeld enhartseer kan spaar.
Dit is belangrik om saammet joumakelaar op ‘n spesifieke strategie
te besluit en dit op ‘n gereelde grondslag te hersien. Die afgelope
twee seisoene is ‘n mooi voorbeeld van hoe baie die mark gedu-
rende ‘n enkele seisoen kan verander: Binne ‘n paar weke kan die
mark van ‘n droogtejaar na ‘n rekordoes verander en dit beïnvloed
natuurlik die hele bemarkingstrategie. Boonop sluit dit nog nie eers
die invloed vandie internasionalemarkte innie.
Graanbemarking het twee hooffases
Fase een is van planttyd tot strooptyd en die fokus hier is om die
insetkoste vandieoes tebeskerm.
Tydens fase een is die hoefdoelwit om seker temaak die produsent
verhaal sy insetkoste. Daarom is dit belangrik om te weet wat
die produsent se gelykbreekpunt is. Dit is belangrik om ‘n goeie
verhoudingmet ‘n betroubare en ervare graanhandelaar op te bou.
Die uitgangspunt hier is dat die produsent en graanhandelaar ná
‘n situasie-analise saam kan besluit op ‘n strategie wat op daardie
oomblik nadiebesteplan lyk.
Fase twee gaan oor die finale bemarking van die graan. Op hierdie
stadium sal die produsent ‘n baie beter idee hê van sy totale op-
brengs en kan hy dan dienooreenkomstig sy graan op so ‘n wyse
bemark dat hydiebesteprys daarvoor kan kry.
Instrumente tot die produsent se beskikking is enige vorm van
vooruitkontraktering. Dit kan wees termyn- en opsiekontrakte wat
deur die JSE verhandel word, of vastepryskontrakte. Hierdie is in
CHRISVENTER,
BVG
SAFEX-PRYS EX-SILO-PRYS GEKONTRAKTEER ONVERSKANS SAFEXP/L
BRUTO
KOSTE
NET
1 700
1 480
1 050 000
4 440 000
840 000
6 330 000
6 500 000
-170 000
1 750
1 530
1 050 000
4 590 000
740 000
6 380 000
6 500 000
-120 000
1 800
1 580
1 050 000
4 740 000
640 000
6 430 000
6 500 000
-70 000
1 850
1 630
1 050 000
4 890 000
540 000
6 480 000
6 500 000
-20 000
1 900
1 680
1 050 000
5 040 000
440 000
6 530 000
6 500 000
30 000
1 950
1 730
1 050 000
5 190 000
340 000
6 580 000
6 500 000
80 000
2 000
1 780
1 050 000
5 340 000
240 000
6 630 000
6 500 000
130 000
2 050
1 830
1 050 000
5 490 000
140 000
6 680 000
6 500 000
180 000
2 100
1 880
1 050 000
5 640 000
40 000
6 730 000
6 500 000
230 000
2 150
1 930
1 050 000
5 790 000
-60 000
6 780 000
6 500 000
280 000
2 200
1 980
1 050 000
5 940 000
-160 000
6 830 000
6 500 000
330 000
2 222
2 002
1 050 000
6 006 000
-204 000
6 852 000
6 500 000
352 000
2 250
2 030
1 050 000
6 090 000
-260 000
6 880 000
6 500 000
380 000
2 300
2 080
1 050 000
6 240 000
-360 000
6 930 000
6 500 000
430 000
2 350
2 130
1 050 000
6 390 000
-360 000
7 080 000
6 500 000
580 000
2 400
2 180
1 050 000
6 540 000
-360 000
7 230 000
6 500 000
730 000
2 450
2 230
1 050 000
6 690 000
-360 000
7 380 000
6 500 000
880 000
2 500
2 280
1 050 000
6 840 000
-360 000
7 530 000
6 500 000
1 030 000
2 550
2 330
1 050 000
6 990 000
-360 000
7 680 000
6 500 000
1 180 000
2 600
2 380
1 050 000
7 140 000
-360 000
7 830 000
6 500 000
1 330 000
2 650
2 430
1 050 000
7 290 000
-360 000
7 980 000
6 500 000
1 480 000
TABEL 1: ‘NVOORBEELDVAN ‘NMINIMUMPRYSVERSKANSINGSTRATEGIE.
HuidigeSafex-prys
Gelykbreekpunt
Albei dieselfde
1...,27,28,29,30,31,32,33,34,35,36 38,39,40,41,42,43,44,45,46,47,...92
Powered by FlippingBook